Hi julle, ek is 'n kraanige leser van die forum en het besluit om julle te join. Hoop om baie van julle manne te leer.
Groete,
Jaco
Hallo vriende
- Nuweseun
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm
Re: Hallo vriende
Welkom Jaco, hoop jy geniet dit nou nog meer!
Groete
Groete
Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
- Hugov
- Hero Member

- Posts: 684
- Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am
Re: Hallo vriende
Hello Jakes!!! Welkom hier uiteindelik!!, ek weet sommer jy gaan dit geniet hier! Sien jou nou nou vir lunch!
Cheers H
Cheers H
9mm Beretta. .40 S&W Sig Sauer SP 2022. 44 Magnum Taurus. 22-250 Savage VLP DBM 1:9 . 25-06 Voere. 30-06 Brno. 300 WSM Savage . 416 Ruger Alaskan. Armed Gladiator 12 boor pomp aksie
- Vosman
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Thu Aug 11, 2011 7:58 am
Re: Hallo vriende
Welkom Jaco, dis lekkerder om deel te neem as om net te lees!
Geniet dit saam!
Geniet dit saam!
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Hallo vriende
Hi en baie welkom bly om kennis te maak
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Hallo vriende
Jaco baie welkom...as jy soos baie van ons ander wil leer is jy op die regte plek.
Geniet dit hier, hier is manne wat vrot van die kennis en ondervinding is.
Geniet dit hier, hier is manne wat vrot van die kennis en ondervinding is.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- Nadia
- Sr. Member

- Posts: 282
- Joined: Fri Nov 11, 2011 5:14 pm
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm