Lynx scope LX2 2.5-10x56iR.
- Romac
- Newbie

- Posts: 33
- Joined: Wed Jul 27, 2011 7:04 pm
Lynx scope LX2 2.5-10x56iR.
Ek wil graag julle mening kry oor die Lynx scope LX2 2.5-10x56iR. Is dit n gepaste Scope om te koop vir n Win Mag 300. Ek het nou nie geld om n duurder scope te koop nie maar die Lynx val nog goed in my prys klas.
Hoor graag van julle experts.
Groete
Hoor graag van julle experts.
Groete
300 Win Mag, 243, 12 Boor O/U
- Steyn
- Newbie

- Posts: 46
- Joined: Sun Aug 15, 2010 10:19 am
Re: Lynx scope LX2 2.5-10x56iR.
Uitstekende teleskoop.ek het een op my 223Rem waarmee ek jakkalse skiet en wild oes.nog geen probleme gehad die laaste jaar met hom nie.My pa het een op sy 22-250 en hy sien nie so goed nie en self hy se hy kan sien en hy se ook hy het sy swarofski Z6i met die lynx vergelyk en die lynx is nie ver agter nie.Wat is die prys wat jy op die Lynx het? Groete. Steyn
-
Triple2
- Sr. Member

- Posts: 352
- Joined: Wed Sep 22, 2010 6:03 pm
Re: Lynx scope LX2 2.5-10x56iR.
Hoe vergelyk die 2.5-10x56 met die 3.5-10x50? Weet die 3.5-10 het 25mm buis teenoor 30mm van 2.5-10.
Ek het 8x56 IR Lynx wat ek vir ruk mee geskiet het. Die helderheid is goed, maar die fov is knap. Soek vreeslik om bok in prent te kry. Het toe 3-12x56 Bushnell opgesit, waarmee ek nie baie tevrede is nie. Beeld is nie duidelik nie. Ek kyk ook nou na 1 van die Lynxe om mee te vervang.

Devan Lötter
.22 LR Winchester; .222 Rem Sako; .45 ACP Norinco; 12 Br Remington 11-87; .308 Win Howa
.22 LR Winchester; .222 Rem Sako; .45 ACP Norinco; 12 Br Remington 11-87; .308 Win Howa
- Steyn
- Newbie

- Posts: 46
- Joined: Sun Aug 15, 2010 10:19 am
Re: Lynx scope LX2 2.5-10x56iR.
Triple. Ek het n 8x56IR ook. Die 2,5-10x56IR is baie beter omdat jy die vergroting kan stel. En as ek die 2vergelyk is die nuwe een baie helderder as die 8x56. Maar ek is nogsteeds baie tevrede met 8x56.dis n goeie scope wat my nog nooit moelikheid gegee het nie.
-
projag
Re: Lynx scope LX2 2.5-10x56iR.
Het LX2 2.5-10X56 IR so te s? nuut. Mooi opgepas en makeer niks. Akkuraat en stel nie uit met bakkiejag nie. Was baie tevrede met hom. Gat het gejeuk en koop toe Nightforce. Moet nou seker maar die Lynx verkoop of nog 'n geweer koop en eerste opsie is goedkoopste.
Maak aanbod.
Maak aanbod.
- Steyn
- Newbie

- Posts: 46
- Joined: Sun Aug 15, 2010 10:19 am
Re: Lynx scope LX2 2.5-10x56iR.
Projag. As Romac nie belang stel nie sal ek miskien.
Groetnis
Groetnis
- Romac
- Newbie

- Posts: 33
- Joined: Wed Jul 27, 2011 7:04 pm
Re: Lynx scope LX2 2.5-10x56iR.
Dagse Vriende
Ek het ook so gewik en weeg oor watse scope ek moet koop vir my Winmag 300 en nadat ek met n vriend se 243 geskiet het wat n Lynx 2.5x 10x56IR geskiet het, was ek oortuig daarvan dat dit die scope vir my was. Ek het toe so deur die week vir my 2.5x10x 56IR gekoop en opgesit.
Ek het ook self my ammunisie begin laai en na verskillende ladings het ek toe die volgende gebruik:
1. Nosler Partition 180gr punte met S365 kruit 66.50 grein en met CCI 200 primers en Remmington doppe (groepering op foto aan linkerkant)
2. Nosler Accubond 180gr punte met S365 kruit 66.90 grein en met CCI 200 primers en Remmington doppe (groepering op foto aan regterkant)
Ek self het myself verbaas to ek met die 3 rontes Nosler Accubonds so akuraat skiet op 100m en dit moet ek ook se, dis te danke aan die nuwe Scope.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
300 Win Mag, 243, 12 Boor O/U
- Sniper66
- Full Member

- Posts: 208
- Joined: Sun Sep 11, 2011 3:54 pm
Re: Lynx scope LX2 2.5-10x56iR.
Baie netjies,wat het jy vir hom betaal as ek mag vra?
"Two lines you should never Cross... The horizontal and the vertical"
223 Voere
223 Voere
- Romac
- Newbie

- Posts: 33
- Joined: Wed Jul 27, 2011 7:04 pm
Re: Lynx scope LX2 2.5-10x56iR.
Ek het hom gekry vir R6500.00 en die eienaar van die wapen winkel het die 30mm scope ringe ook by gesit. Wil net by se dat die scope ook n illuminated Milldot het.
300 Win Mag, 243, 12 Boor O/U
- Sniper66
- Full Member

- Posts: 208
- Joined: Sun Sep 11, 2011 3:54 pm
Re: Lynx scope LX2 2.5-10x56iR.
Klink goed,bietjie baie ver bo my vuurmaak plek.Hoop jy geniet hom baie!!!!
"Two lines you should never Cross... The horizontal and the vertical"
223 Voere
223 Voere
- Steyn
- Newbie

- Posts: 46
- Joined: Sun Aug 15, 2010 10:19 am
Re: Lynx scope LX2 2.5-10x56iR.
Ek kan die scope kry vir R5700-00 groete.
Steyn
Steyn
-
Ralph
- Full Member

- Posts: 144
- Joined: Thu Dec 16, 2010 9:03 pm
Re: Lynx scope LX2 2.5-10x56iR.
Dagse manne!
Ek skiet ook met 'n LX2 2.5-10x56IR op my 7mm Rem Mag en kan nie kla nie. Scope is eenkeer opgesit en ek het nog nie nodig gehad om enigiets verder aan hom te doen nie. Net een ding om te onthou, omdat die scope grooter is en die tube 30mm is, is dit ook bietjie swaarder as die normale scope. Andersins is hierdie scope sy pennies werd!

Shoot more, shoot more often!
-
projag
Re: Lynx scope LX2 2.5-10x56iR.
Steyn
Romac het klaar gekoop sien ek. Hy sal hom geniet -- die scopes bied tevredenheid as jy redelike eise stel.
Myne is werklik soos nuut -- met illuminated dot. Kan gesels so by R4300.
iemand anders het nounet navraag gedoen en ek het dieselfde prys vir hom genoem.

Last edited by projag on Mon Nov 21, 2011 1:15 pm, edited 1 time in total.