November Maand - Tips
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
November Maand - Tips
Dis al klaar middel November.
Die kleintjies behoort nou te begin rond beweeg rond om die meeste gate...
Kom deel bietjie julle tips vir jag vir die tyd van die jaar...
Ek skop af met die volgende
1. Keuse van staan plek
2. Werk die wind
3. Geduld
4. Gebruik jou klanke reg
5. Skiet raak... (Reel 1)
Kom ons kyk of ons die laaste bietjie van 2011 die jakkalse en goeie knou kan gee...

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Dirkie
- Sr. Member

- Posts: 355
- Joined: Tue Oct 25, 2011 7:50 am
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: November Maand - Tips
as die jong honde in die omgewing begin loop, dan sal ek maar eers wegbly van sosiale roeppe af en maar meer op kos en nuuskierigheid fokus met my roeppe. ek dink maar daai jongekies raak nog te gou afgeskrik deur jakkals roeppe.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: November Maand - Tips
Kom manne...
Wie het nog tips om te deel...
Die naweek is amper hier.
Ek weet party manne soos Jason en 222 (Gerrie) stoei kwaai die laaste paar aande...
Wie het nog tips om te deel...
Die naweek is amper hier.
Ek weet party manne soos Jason en 222 (Gerrie) stoei kwaai die laaste paar aande...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: November Maand - Tips
Manne
Deel met julle paar tips. Meeste kom maar net so van Jason af.
Hierdie is nou vir die karoo.
1. Kies jou staanplekke naby waterpunte. (meeste neste is niks verder as 800m van naaste water)
2. Bly weg van aggresiewe jakkalsklanke.
3. As jy jonge raaklig. Skiet en soek so naby as moontlik staanplek. Gaan voort met kosklankies, maar KLEIN kosklankies vir KLEIN jakkalsies. Gebruik dan mooihuil om te check of daar nog eniges in die rondte is as dinge begin stilraak.
4. Soek jakkalse met Vlekkie D, Elsneus, Black Back Jackal. Gaan voort met kosklanke en af en toe met 'n bakleiklank.
5. MOENIE neste vernietig nie. Gaan sit in stilte by nes en hou net eers dop. (Ekt vandag meer as 4 ure by 'n nes gesit voordat ek kon seker wees dis draaijakkalse en nie rooijakkalse nie)
6. Skiet raak.
Sterkte manne

22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: November Maand - Tips
Netjies PonkiePonkie wrote: Manne
Deel met julle paar tips. Meeste kom maar net so van Jason af.
Hierdie is nou vir die karoo.
1. Kies jou staanplekke naby waterpunte. (meeste neste is niks verder as 800m van naaste water)
2. Bly weg van aggresiewe jakkalsklanke.
3. As jy jonge raaklig. Skiet en soek so naby as moontlik staanplek. Gaan voort met kosklankies, maar KLEIN kosklankies vir KLEIN jakkalsies. Gebruik dan mooihuil om te check of daar nog eniges in die rondte is as dinge begin stilraak.
4. Soek jakkalse met Vlekkie D, Elsneus, Black Back Jackal. Gaan voort met kosklanke en af en toe met 'n bakleiklank.
5. MOENIE neste vernietig nie. Gaan sit in stilte by nes en hou net eers dop. (Ekt vandag meer as 4 ure by 'n nes gesit voordat ek kon seker wees dis draaijakkalse en nie rooijakkalse nie)
6. Skiet raak.
Sterkte manne
Ponkie
Dankie vir die tips...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: November Maand - Tips
Gisteraand het ons gaan roep. Het begin met steenbok en hasie na baie lank geen reaksie het ek jakkals blaf gespeel. Kon nie glo al die vokale reaksie wat ek daarop gekry het nie. na laang stilte weer kosklanke en so drie geskiet.
Volgende staanplek weer kosklanke en na halfuur jakbaklei weer baie goeie vokale reaksie gekry.
Wil my voorkom of die stilte nou vir eers gebreek is en die honne weer begin terug gesels.
Volgende staanplek weer kosklanke en na halfuur jakbaklei weer baie goeie vokale reaksie gekry.
Wil my voorkom of die stilte nou vir eers gebreek is en die honne weer begin terug gesels.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: November Maand - Tips
Ek het saterdag aand gaan roep.
Het vokaal reaksie gekry en 2 jakkalse geskiet met Lightning Jack.
Die veld het lekke lewe gehaad na die donderstorm wat vroeg aand deur getrek het.
Kos klanke is nog steeds my primere klanke.
Het vokaal reaksie gekry en 2 jakkalse geskiet met Lightning Jack.
Die veld het lekke lewe gehaad na die donderstorm wat vroeg aand deur getrek het.
Kos klanke is nog steeds my primere klanke.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: November Maand - Tips
Ja,Geno wrote: Een tip:Gerhard wrote: 5. Skiet raak...![]()
Ek het Saterdag aand weer besef.
Ek pes mis skiet net soveel soos wat ek dit pes as ons teen die Aussies verloor met krieket en rugby.
Maar darm reg gemaak met my laaste skoot op 270 tree...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: November Maand - Tips
Ek hoop net die manne wat so punt 5 opbring doen dit self meer gereeld, of wat se jy Geno

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Flip Fouche
- Hero Member

- Posts: 584
- Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm
Re: November Maand - Tips
Dit het die afgelope naweek goed gewerk naby water krippe en damme.(suipings)
Groete
Flip
Groete
Flip
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
- C.J.
- Sr. Member

- Posts: 396
- Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am
Re: November Maand - Tips
Manne,
Ek kan ook net se geduld is belangrik. As jy weet jy is in hulle area en die wind is reg moet jy tyd gee, hulle kom. Ek het gisteraand 2 ure vir hulle gewag. Kos en stiltes met 'n baklei so nou en dan. Hulle het my toe op Elsneus geantwoord, en 15min later was dit oor.
C.J.

CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: November Maand - Tips
Blok, ek glo jy spot so bietjie met Geno, ons mis maar almal so by tye. Hy wat nog nie gemis het nie, het nog nie lank genoeg gejag nie.BLOK wrote: Ek hoop net die manne wat so punt 5 opbring doen dit self meer gereeld, of wat se jy Geno![]()
![]()
![]()
Ek dink egter Geno bedoel: gee jou self die beste kans om raak en dood te skiet Dit is nie ons geboorte-reg om te kan skiet as ons 'n boer of jagter is nie. Veral nie as ons dit nie gereeld doen nie. Verbeter jou tegnieke en vaardighede deur te oefen en jakkalsjag-situasies na te boots op die skietbaan. Sorg dat jou toerusting reg is - baie jakkalse word misgeskiet omdat ons teleskope bv. nie behoorlik ingestel is nie. Skiet met die koe?ls (punte), kaliber, teleskoop, lig ens. wat jou die beste kans op jakkalsjag sukses gaan gee. Bokskiet en jakkalsskiet verskil so ietwat in benadering, sou ek reken. Berei jouself dus reg voor. Beter voorbereiding en toerusting moet mos beter sukses bring, of hoe?
Goeie dade oortref goeie woorde.
- Biker
- Hero Member

- Posts: 812
- Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm
Re: November Maand - Tips
Hallo daar
Groot tip
Moenie vir Nadia saamvat of aan haar dink nie...............KONSENTREER MANNE KONSENTREER
Groete Biker
Groot tip
Moenie vir Nadia saamvat of aan haar dink nie...............KONSENTREER MANNE KONSENTREER
Groete Biker
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: November Maand - Tips
he he he he ...Biker wrote: Hallo daar
Groot tip
Moenie vir Nadia saamvat of aan haar dink nie...............KONSENTREER MANNE KONSENTREER
Groete Biker
Dit raak soms moeilik....
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: November Maand - Tips
Louis
Jy som die Geno situasie mooi op.
Sukkel nou nog hier by my met n jakkals wat hy eers mee blad geskut het op n dagroep en toe die jakkals reken hy en Geno is nou pelle kom hy op nagroep in en daar word hy weer weg gejaag na Geno hom met lood gooi.

Sal hom maar tyd gee en later kry. Dit is soos jy se almal skiet mis as dit nog nie gebeer het nie het jy nog nie genoeg geskiet nie.
Jy som die Geno situasie mooi op.
Sal hom maar tyd gee en later kry. Dit is soos jy se almal skiet mis as dit nog nie gebeer het nie het jy nog nie genoeg geskiet nie.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: November Maand - Tips
Ok ok...BLOK wrote: Louis
Jy som die Geno situasie mooi op.Sukkel nou nog hier by my met n jakkals wat hy eers mee blad geskut het op n dagroep en toe die jakkals reken hy en Geno is nou pelle kom hy op nagroep in en daar word hy weer weg gejaag na Geno hom met lood gooi.
![]()
Sal hom maar tyd gee en later kry. Dit is soos jy se almal skiet mis as dit nog nie gebeer het nie het jy nog nie genoeg geskiet nie.
Ek bieg ek het 2 mis geskied Saterdag aand op 280 tree +...
Geduld het op geraak...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Nuweseun
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm
Re: November Maand - Tips
Dit gebeur verseker met ons almal, maar dit verander niks aan die feit dat dit jou dam baie die m*&r in maak vir joself nie!!!
Ek slaap die volgende 2 aande nie en daai skoot hol die heeltyd deur jo kop!
Ek slaap die volgende 2 aande nie en daai skoot hol die heeltyd deur jo kop!
Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
-
Rambo
- Jr. Member

- Posts: 68
- Joined: Wed Jul 20, 2011 12:38 pm
Re: November Maand - Tips
Nuwe Tip vir November... My beplanning vir Vrydag aand se roep sluit nou in:
- Pak van Roeispane... reddingsbaadjies... outboardmotor wat dringend op skietstoel vasgesit moet word...
Hulle se my die Jakkalse swem nou op hulle prooi af!
- Pak van Roeispane... reddingsbaadjies... outboardmotor wat dringend op skietstoel vasgesit moet word...
Hulle se my die Jakkalse swem nou op hulle prooi af!
303 Lee Ennfield
270 BRNO De Lux
22 BRNO
12 BR BRNO
12 BR Miroku
Mathews Switchback
Visstokke
270 BRNO De Lux
22 BRNO
12 BR BRNO
12 BR Miroku
Mathews Switchback
Visstokke
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: November Maand - Tips
Gerhard
Daai blad skut van Geno was onder 5 tree