Het raad met 270 nodag

Post Reply
User avatar
Naas
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm

Het raad met 270 nodag

Post by Naas »

Middag Manne.

Ek het julle raad nodag.

Ek laai vir my 270 win.
Ek het altyd gefulsize en elkekeer my doppe gesny
as ek laai.Maar nou het ek begin om net te neck size
en daar is my groep in sy kanon.
Nou wil ek weet,is dit normaal dat dit gebeer
of maak ek n vout.

As dit normaal is,gaan ek nou my laadings vanvooraf moet uitwerk.
Of sal dit beeter wees om net om my ou lading tewerk

Ek het altyd 53.6 grain s365 in n pmp dop met n rem lr primer gebruik.
punt is n 130 grain rem psp en my jump was 1.8mm wat my n tpl van 82,6 gee.

Baie Dankie
Naas
Naas Potgieter
Namibia ( Gobabis )
Box 810
0812972323
np@iway.na
User avatar
pietjacobs
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm

Re: Het raad met 270 nodag

Post by pietjacobs »

Naas, skiet jy oor 'n Chrony?

My Necksize doppe se spoed is heelwat hoer as my full size doppe se spoed, dus beweeg jy uit daai node uit. Weet nie of dit nou maar net in my geval is nie. Ons hoor maar wat se die slim manne.

groete,
Piet
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
User avatar
Naas
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm

Re: Het raad met 270 nodag

Post by Naas »

Ek het een,maar het nog nie die,neck size doppe oor hom geskiet nie.
My ander geful sizde doppe het my 3220 fps gegee.met die genoemde laading.

Nog iets waaroor ek gewonder het.Die spoed wat ek kry is baie hoeer as wat die boekke en ql gee,
maar ek is nog ver van max af,of so se die boekke.Sit ek nie met n tyd bom nie.
Ek plaas altyd my crony 6 voet voor die loop se punt.

Naas
Naas Potgieter
Namibia ( Gobabis )
Box 810
0812972323
np@iway.na
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Het raad met 270 nodag

Post by Geno »

Naas wrote: Die spoed wat ek kry is baie hoeer as wat die boekke en ql gee,
maar ek is nog ver van max af,of so se die boekke.Sit ek nie met n tyd bom nie.
Die max lading volgens die boekie is nie jou max nie.
Die boekie se max spoed is jou max lading!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
pietjacobs
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm

Re: Het raad met 270 nodag

Post by pietjacobs »

Jong ek skiet my 130gr punte net so onder die 3000fps met Win doppe en 'n 22" loop. Ek weet die PMP doppe het 'n kleiner dop kapasitiet. Ons moet hoor wat se Jagtersdok, hy ken 'n 270 soos jy nog nie gesien het nie :)
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
User avatar
Naas
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm

Re: Het raad met 270 nodag

Post by Naas »

Dankie Geno,ek verstaan

Ek het n 26 duim loop op die roer.en 222 het die laading vir my op ql uitgewerk
met die h2o en al die goed.sy max laading is 54.4 s 365.
Ek kon nog niks druk probleeme sien nie.en die slot het nog nooit moeilik oopgemaak nie.
Ek het by die laading gestop nadat ek van 50.1 tot 53.6 in .5 grain opgewerk het.
Ek het die beste groep op die spoed gekry,maar kom ons hoor wat se die manne.

Naas
Naas Potgieter
Namibia ( Gobabis )
Box 810
0812972323
np@iway.na
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Het raad met 270 nodag

Post by Jagtersdok »

Naas wrote: Ek het een,maar het nog nie die,neck size doppe oor hom geskiet nie.
My ander geful sizde doppe het my 3220 fps gegee.met die genoemde laading.

Nog iets waaroor ek gewonder het.Die spoed wat ek kry is baie hoeer as wat die boekke en ql gee,
maar ek is nog ver van max af,of so se die boekke.Sit ek nie met n tyd bom nie.
Ek plaas altyd my crony 6 voet voor die loop se punt.

Naas
Daai spoed van jou is nog binne perke. Moenie  meer as 3270ft/sec gaan nie.

Die beste ding sal wees om weer jou load op te werk met daai 1.8mm jump en 3220ft/sec wat jy gekry het. Dan kan jy weer miskien met die TPL speel as dit nog nie heeltemal na wense is nie.
Die ding wat kan maak dat jy nou anders is is die dinamika wat nou binne die dop gebeur. so jou drukke gaan anders wees.
270 is nie ding wat moet sukkel om te group nie
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Trigger Mike

Re: Het raad met 270 nodag

Post by Trigger Mike »

Hallo Naas

Weet jy watter OBT node jy en Swift probeer jaag het? Ek het nie nou my QL program by my maar uit skoolgeld skat ek op jou 26" sou 1.1905 omternt die nommer wees vir 130gr en 3220fps klink dan vrot van die spoed of hoe Dok sien jy het raad gegee terwyl ek probeer met twee vingers tik? O ja skiet jy met silencer of Weatherby met lang jump??? Dis net daar het ek al snaakse groepe heel weg van OBT gesien wat my nou nog laat kop krap en vir my se rifled barrel length speel 'n groot rol in die overall barrel length gedeelte van OBT bepaling...maar dit daar gelaat en o ja ek kritiseer nie Swift se raad miskien is ek in my %!@# verkeerd:P ek raai maar en lewer komentaar uit die vuis.

Mag ek vra hoekom as full size vir jou werk jy wil neck size. Die .270 Win het maar vlak skouertjies en brass vloei is 'n probleem tot meer of mindere mate. Als in ag geneem kaliber, PMP brass en wapen (ek weet nie watter slot aksie jy gebruik) gaan neck sizing nie noodwendig vir jou die voordele inhou wat hy vir ander manne inhou in terme van brass leeftyd of akuraatheid. Daar is menigte manne TOP manne plaaslik en oorsse in die BR/Veldskiet/Tactical arena wat almal full of kom ek se "bump" size met groot sukses. Geen kamer is konsentries gesny en geen 2 lyk dieselfde selfs al is hulle met dieselfde reamer na mekaar gesny; so indien jy nie top brass gebruik uit kalibers wat idiaal met skeper skouers ontwikkel is en elke dop "case index" nie gaan neck sizing nie al die voordele inhou wat dit kan inhou vir jou inhou. Hel klink dit reg :-X

En asseblief ek probeer nie se een is beter as die ander voor hier nou weer 'n ding begin, elke man soen sy meisie op sy eie manier so wie is ek om te stry en as dit vir jou werk 100.  8)

Hou so paar van die FS wat werk vir jakkals wat will bakkie ry en dan is die ander speel mos lekker;

'n Man vra my nou die dag hoekom hou jy so baie van skiet en jag; maklik se ek ek weet nie hoe om 'n seil jag te vaar....kos dieselfde ;D  

Groete Lourens          
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Het raad met 270 nodag

Post by Jagtersdok »

Trigger

Dit is vir my moeilik om daai OBT mooi te laat match, want ek het nou eers op die QL gaan speel, en ek het maar Sierra 130gr koeel gevat om te vergelyk want my QL het nie dimensies van die REM PSP nie.

Maar so gewerk wys dit die ideale spoed sal so om en by 3125ft/sec wees met die specs wat nou hier tot my beskikking is.

Oor die 3220ft/sec het ek ges? as hy daar in die sweetspot was moet hy net weer na daai spoed terugkeer met dieselfde tpl.
Mens kry wat jy noem scatterd tight groups, dit is nou daai wat vandag vir jou 10mm groep gee en more 50mm groep want die kondisies is vir daai tydstip net reg gewees. maar hulle is slrg en dis hoekom ek altyd vir die manne leer om te waak en groepe te gaan skiet en dan kyk watter een is die kleinste want dit is nie noodwendig sweetspot nie
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Trigger Mike

Re: Het raad met 270 nodag

Post by Trigger Mike »

Nee ek stem Dok, mens moet maar atyd die teorie toets. Sal nooit vergeet het met so skrikeljaar lading so paar jaar terug moerse goeie grouping geskiet (kaliber size 3 keer verder as wat Naas kon skop) met klein bietjie wingerd griep:P die oggend waarop ek vreeslik trots was en moes die volgende dag erken of daai was pot luck met robbies lading of ek het skielik oornag vergeet om te skiet want dit wat in die volgende twee sessies gevolg het was "spray and pray".

Naas ek hoop jy kom reg mater ek het baie sagte plek vir enige .270 Win. en sal 11 jaar van skoolgeld op myne deel enige tyd as dit 'n ander man kan help.

Net op die kantlyn ek lees nou my post en sien 222 het jou gehelp met lading ek Swift Swift die heel tyd jy dink seker ek is gek ???

Was besig om oor Swift iets te skryf en heel deurmekaar graak

Groete
User avatar
Naas
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm

Re: Het raad met 270 nodag

Post by Naas »

Trigger & Jagtersdok

Baie dankie vir julle replys.
Die reede dat ek bigin neck size het was maar oor die dopleewe en al daai goed
wat gepaart gaan.
Ek get my ou kaarte wat ek die ontwileling op gedoen het gaan uitkrap,en toe gesien dat my spoet 3120 was.
Ek het so bietjie rondom daai ou laading van my gaan speel,en het toe op 53.5 grain s365 en jump 1.6mm uitgekom.
My groep is weer baie orite,maar ek wil nog daai laading eenkeer gaan skiet met n mooi skoon koue loop
voor ek hom vasmaak.

Baie dankie vir julle raad,sal altyd handig tepas kom.

Naas Potgieter
Naas Potgieter
Namibia ( Gobabis )
Box 810
0812972323
np@iway.na
User avatar
GERT vd M
Hero Member
Hero Member
Posts: 650
Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm

Re: Het raad met 270 nodag

Post by GERT vd M »

Kan jou nie raad gee oor jou ladings nie maar ek dink net 6 vt vir die chrony voor die muzzle is bietjie naby. Ek dink 3 meter is beter maar persoonlik verkies ek 5meter. Wat dink die ander manne daarvan?
                                  GROETE
                                      GERT
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Het raad met 270 nodag

Post by Jagtersdok »

3120 en 3125 is darem baie maby aan mekaar ;D ;)
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Naas
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm

Re: Het raad met 270 nodag

Post by Naas »

;D Dit is.

My crony is net nou by my pel,ek sal die nuwe spoed kyk as hom terug kry.

Hoever sit julle die crony voor die loop.
Naas Potgieter
Namibia ( Gobabis )
Box 810
0812972323
np@iway.na
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Het raad met 270 nodag

Post by Jagtersdok »

So 5m
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Post Reply