Meisie as nuwe lid?

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
FE
Hero Member
Hero Member
Posts: 566
Joined: Sat Jul 02, 2011 10:21 pm

Re: Meisie as nuwe lid?

Post by FE »

Welkom op die forum glo jy sal dit baie geniet! lyk sommer of jy al klaar 'n klomp vriende gemaak het!  ;D ;D
Born to hunt, but forced to work!
User avatar
Nadia
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 282
Joined: Fri Nov 11, 2011 5:14 pm

Re: Meisie as nuwe lid?

Post by Nadia »

Random gedagte... Ek wonder waar 'n mens mooi camouflage klere vir vrouens kan kry? oorweeg dit om miskien van oorsee af hier in SA te verkoop ...
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Meisie as nuwe lid?

Post by G-force »

Nadia wrote: Random gedagte... Ek wonder waar 'n mens mooi camouflage klere vir vrouens kan kry? oorweeg dit om miskien van oorsee af hier in SA te verkoop ...
My vrou sit met die selde probleem..redelik klein en die keuses is nie groot nie.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Meisie as nuwe lid?

Post by G-force »

Piet-Skiet wrote: Nee goed mar se my is jy oorsee nog en waneer kom jy terug? I pel van my het I jakels proebleem wat angespreek moet word...
Se maar net laat ons kan gaan.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Meisie as nuwe lid?

Post by Jagtersdok »

Foxy

Jy moet maar bel as ek moet kom ondrsoek terwyl jou ander helfte besig is om skelms te ondersoek ;D
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Jeagermeister
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Wed Jul 14, 2010 5:14 pm

Re: Meisie as nuwe lid?

Post by Jeagermeister »

Geno wrote: Piet-Skiet, en sy meisie: Nadia mes steek!
Piet Skiet en Nadia Raakgeskiet...  ;)
.22 Slazenger
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na  "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Meisie as nuwe lid?

Post by BLOK »

;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D

Miskien moet dokkie vir ons n paar ladings uitwerk ;D ;D ;D
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Meisie as nuwe lid?

Post by Jagtersdok »

Dokkie se loads en aim is klaar spot-on. Het vir Pieta ges? hy moet maar toe sluit want die ding wil dorp toe ;D
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Nadia
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 282
Joined: Fri Nov 11, 2011 5:14 pm

Re: Meisie as nuwe lid?

Post by Nadia »

Dankie G-force dat jy my gister so mooi gewys het hoe om te skiet. Ek het baie geleer! Jou familie is baie nice en jy het 'n mooi plekkie opi berg!
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Meisie as nuwe lid?

Post by G-force »

Nadia wrote: Dankie G-force dat jy my gister so mooi gewys het hoe om te skiet. Ek het baie geleer! Jou familie is baie nice en jy het 'n mooi plekkie opi berg!
Dis net n plesier Nadia.Jy is enige tyd welkom.Groete vir Piet.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
Post Reply