Monometaal punte vir .270
- pietjacobs
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
Monometaal punte vir .270
Middag almal,
Watse grein Monometaal punt gebruik julle .270 manne in julle roer? Ek wil nou begin met die Mono maar wil nou net passop dat ek nie 'n te swaar of te lig punt mee begin en dan stabalize die ding nie. Tans in my geweer vind ek die 140gr lood punte beter as die 130gr, so moet ek dan maar kyk na die 130gr Mono of hoe? Die Mono's wil ek spesifiek vir die bos gebruik. My geweer het 'n 1:10 twist met 'n 22" Loop.
Dankie vrinde,
Piet

.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Monometaal punte vir .270
Piet Vark,
110gr mono behoort mooi te maak in jou geweer.
110gr mono behoort mooi te maak in jou geweer.
Goed, beter, 6millimeter!
- pietjacobs
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
Re: Monometaal punte vir .270
Dankie Geno. Ek sal met daai 110 begin dan en dan kyk hoe loop hy. Sien op QL die verwagte spoed vir die node is ook lekker vinniger as wat ek tans op is 
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Monometaal punte vir .270
@ Piet
Stem saam met Geno. Die 110gr mono is reg vir die .270Win! Hy behoort te loop soos n flukse ousie met n mop!!!!
Groetnis
Stem saam met Geno. Die 110gr mono is reg vir die .270Win! Hy behoort te loop soos n flukse ousie met n mop!!!!
Groetnis
- pietjacobs
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
Re: Monometaal punte vir .270
As ek ligter gaan, gaan ek die kruit moet verander na S355 of kan ek op die S365 bly?
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Monometaal punte vir .270
Piet,
S355 sal beter werk. Dan stuur jy jou S365 na my toe
S355 sal beter werk. Dan stuur jy jou S365 na my toe
Goed, beter, 6millimeter!
- pietjacobs
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
Re: Monometaal punte vir .270
Ja gross, ek sit nou en kyk na die ding op QL. Lyk my die dop gaan te klein wees vir S365 op 110gr, so ek sal moet S355 kry.
Sorry Geno, my S365 is so te se klaar, anders kon ons plan gemaak het
Sorry Geno, my S365 is so te se klaar, anders kon ons plan gemaak het
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Monometaal punte vir .270
S365 is die beter roep. Sal hoogste spoed gee as dit is wat jy wil hpietjacobs wrote: As ek ligter gaan, gaan ek die kruit moet verander na S355 of kan ek op die S365 bly?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Monometaal punte vir .270
Sien ons het saam geskryf. Moet nie S361 weggooi nie. Gee redelike spoed en dopvulling is nie te sleg nie.pietjacobs wrote: Ja gross, ek sit nou en kyk na die ding op QL. Lyk my die dop gaan te klein wees vir S365 op 110gr, so ek sal moet S355 kry.
Sorry Geno, my S365 is so te se klaar, anders kon ons plan gemaak het![]()
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- pietjacobs
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
Re: Monometaal punte vir .270
Met S355 kry ek 99% Propellant burnt vir die node, daai 1% unburn sal seker nie so saak maak nie of hoe? Die dopvulling is 94.2%
Met S365 kry ek 100% Propellant burnt vir die node, maar 102% dopvulling.
Met S365 kry ek 100% Propellant burnt vir die node, maar 102% dopvulling.
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- pietjacobs
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
Re: Monometaal punte vir .270
Met S361 kry ek 93% Propellant burnt vir die node, maar 100.6% dopvulling.
So lyk my die S365 is dan maar die een. So daai 102% is ok dan? Druk ek maar net die punt bietjie harder in as ek hom seat

So lyk my die S365 is dan maar die een. So daai 102% is ok dan? Druk ek maar net die punt bietjie harder in as ek hom seat
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Monometaal punte vir .270
Piet ek het al gesien met QL dat jy kan opgaan tot 105% gaan dan die dop nog nie vol nie. En as jy drop feeder gebruik nog beter
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- pietjacobs
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
Re: Monometaal punte vir .270
So dit lyk dan of ek die S365 dan maar kan laai.
Dankie ouens vir julle raad en terugvoer.
Waardeer dit,
Piet
Dankie ouens vir julle raad en terugvoer.
Waardeer dit,
Piet
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Monometaal punte vir .270
pieta
ek skiet self 270 met 140gr sst en behaal uitstekende resultate
ek gaan ook nou 110gr mono skiet en my keuse is die gsc hv 110gr hulle skiet so 300-350v/sek vinniger met dieselfde lading as n standaard 110gr mono
dis verseker my premium jag mono metaal koe?ls vir vlgd jaar geen twyfel oor dit nie

Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- pietjacobs
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
Re: Monometaal punte vir .270
Hi PITSMIT,
Ja ek kyk nou self na daai 110gr HV GSC. EK het nou al so paar ouens gekry wat se ek moet met die GSC begin. Hulle se ek sal nie spyt wees nie. So ek is nou in die process om uit te vind waar in Prtoria kry mens van die GSC.
Wil sommer die naweek al so paar laai en gaan toets as ek kan
Ja ek kyk nou self na daai 110gr HV GSC. EK het nou al so paar ouens gekry wat se ek moet met die GSC begin. Hulle se ek sal nie spyt wees nie. So ek is nou in die process om uit te vind waar in Prtoria kry mens van die GSC.
Wil sommer die naweek al so paar laai en gaan toets as ek kan
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Monometaal punte vir .270
piet
jy kan hulle bestel by techfund distributors
ek weet nie wie in pretoria verkoop hulle nog nie maar kan by oom gerard hier in PE vir jou uitvind
daar is geen twyfel oor daai 110gr gschv's nie
die budget is op die oomblik vir kersfees en nuwejaar uitgeboek maar vroeg vlgd jaar gaan ek hulle kry vd 270 en 308
308 kry 130gr gschv's
groete
jy kan hulle bestel by techfund distributors
ek weet nie wie in pretoria verkoop hulle nog nie maar kan by oom gerard hier in PE vir jou uitvind
daar is geen twyfel oor daai 110gr gschv's nie
die budget is op die oomblik vir kersfees en nuwejaar uitgeboek maar vroeg vlgd jaar gaan ek hulle kry vd 270 en 308
308 kry 130gr gschv's
groete
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- pietjacobs
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
Re: Monometaal punte vir .270
Thanks PITSMIT, ek het reg gekom. Sommer toe op die website gan rond krap.
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Monometaal punte vir .270
Piet Naandse
Geniet daai 110gr as jy hulle gaan vat en kom wys ons hier wat hulle maak.
Groetnis
Geniet daai 110gr as jy hulle gaan vat en kom wys ons hier wat hulle maak.
Groetnis