Boland Trout

Any freshwater fishing stories here/ Enige varswater hengel stories hier.
Post Reply
Arnold van Wyk
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 445
Joined: Tue Mar 09, 2010 9:32 am

Boland Trout

Post by Arnold van Wyk »

Waar is die Boland manne, kom ons reel n ding.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Arnold van Wyk on Sat Nov 12, 2011 12:03 pm, edited 1 time in total.
Voorheen as Bywoner, 308 Sako
User avatar
Nuweseun
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm

Re: Boland Trout

Post by Nuweseun »

Bywoner, wat is jou naam?
Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
Arnold van Wyk
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 445
Joined: Tue Mar 09, 2010 9:32 am

Re: Boland Trout

Post by Arnold van Wyk »

Arnold van Wyk.
Voorheen as Bywoner, 308 Sako
User avatar
Nuweseun
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm

Re: Boland Trout

Post by Nuweseun »

Nee sorry, lui nie 'n klokkie nie, maar deesdae is die memmory ook nie wat hy moet wees nie....
Jyt nie bietjie onderwater hokkie gespeel nie?

Groete
Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
Arnold van Wyk
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 445
Joined: Tue Mar 09, 2010 9:32 am

Re: Boland Trout

Post by Arnold van Wyk »

Ja vir Bellville duik club, maar toe het ek nog hare gehaad. ;D
Voorheen as Bywoner, 308 Sako
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Boland Trout

Post by Gerhard »

Waar in die bo land het die mooi forel uit gekom??
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Arnold van Wyk
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 445
Joined: Tue Mar 09, 2010 9:32 am

Re: Boland Trout

Post by Arnold van Wyk »

Naby Rawsonville, nie teel damme nie, wilde forel, die manne spring mooi uit die water as jy hulle aan het. Sit altyd visse terug maar so een of twee vir eet, rook hulle.

Ook baie mooi bass in die dam.
Last edited by Arnold van Wyk on Sun Nov 13, 2011 11:52 am, edited 1 time in total.
Voorheen as Bywoner, 308 Sako
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Boland Trout

Post by Monrique (SJ) »

Arnold

Het jy daardie vis by Brandvlei dam gevang??  Netjies maat.


Groetnis
Arnold van Wyk
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 445
Joined: Tue Mar 09, 2010 9:32 am

Re: Boland Trout

Post by Arnold van Wyk »

SJ, nee nie Brandvlei dam, dis een van daai damme, waar jy iemand moet ken om in te-kom, skoonste berg water wat jy kan kry, dam oppervlakte skat ek so 45 hektaar.

As daar paar manne is wat wil, dan reel ek vir ons, en ons maak n dag daarvan.
Voorheen as Bywoner, 308 Sako
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Boland Trout

Post by Geno »

Arnold,
Bitter mooi visse! Sal like om saam met jou 'n draai daar te maak. Ek is hoeka besig om te smeek en soebat vir 'n vaal ribbok in die Overberg om te jag in 2012, so ek behoort op 'n kol af te gaan Kaap toe.

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
Arnold van Wyk
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 445
Joined: Tue Mar 09, 2010 9:32 am

Re: Boland Trout

Post by Arnold van Wyk »

Geno, laat weet maar as jy afkom, ek reel dit vir ons, lekker ding van die dam, ons sal of alleen wees, of nog een groep, maar nie massas mense nie, en van die mooiste natuur skoon.

Groete
Last edited by Arnold van Wyk on Mon Nov 14, 2011 7:38 am, edited 1 time in total.
Voorheen as Bywoner, 308 Sako
Post Reply