Meisie as nuwe lid?

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
User avatar
Nadia
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 282
Joined: Fri Nov 11, 2011 5:14 pm

Meisie as nuwe lid?

Post by Nadia »

Hello almal

Ek wil baie graag leer maar weet nie waar om te begin nie. Hoop dis reg dat ek 'n meisie is want ek sien daar is eintlik net manne in hierdie forum?

Groete
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Meisie as nuwe lid?

Post by DawieKotze »

Baie welkom Foxy! En hier is sommer baie manne wat jou graag sal wil help!

Blok - kom in Blok!! BLOK!!!!!!! Waar is jy - aan die slaap??
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
Nuweseun
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm

Re: Meisie as nuwe lid?

Post by Nuweseun »

Welkom Foxy.

Hoop jy geniet dit hier en as jy wil leer is jy by die regte plek.

Groete
Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Meisie as nuwe lid?

Post by Dawid »

Baie welkom Foxy
Hier is ander dames ook op die forum en jy sal hulle wel raakloop.
Geniet die forum
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
Nadia
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 282
Joined: Fri Nov 11, 2011 5:14 pm

Re: Meisie as nuwe lid?

Post by Nadia »

Baie Dankie julle

Sjoe ek weet nie waar om te begin nie. Ek is 'n meisie wat in die dorp bly maar ek hou daarvan om soms in die bos te wees. Vertel vir my wat is julle opinie hiervan? Ek wil sterker word om meer kennis te he van die bos. Ek wil ook verstaan wat is die verskil tussen 'n goeie of slegte jagter? Hoe weet 'n mens of die jagter diere dood maak vir 'n goeie of slegte doel?
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Meisie as nuwe lid?

Post by 243Songdaug »

Welkom Foxy!

Hoop jy geniet die forum.  Skakel in by die jagtersvereniging in jul omgewing en bring tyd saammet die manne deur - moet net nie vergeet om die tannies ook te leer ken nie!

Om een of ander rede beskou tannies 'n girl wat van gewere hou as iets uit die bose. Spot sommer, ma doen ma moeite met die manne se vroue - hulle sal jou gou aanvaar.

Soos jy se kry jy ma mense wat vir goed doodmaak en dan weer ander wat doodmaak oor totaal en al die verkeerde redes. Laat jou kop jou hier lei - as dit verkeerd voel is dit heelmoontlik verkeerd.

Van watter area is jy?

Sterkte en weereens welkom

Songdaug
Last edited by Guest on Fri Nov 11, 2011 10:57 pm, edited 1 time in total.
Dont tell me, show me......
User avatar
Nadia
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 282
Joined: Fri Nov 11, 2011 5:14 pm

Re: Meisie as nuwe lid?

Post by Nadia »

Hehe Songdaug. Julle laat my baie welkom voel. Baie dankie. Ek is van Pretoria Oos af.
Francois Briedenhann
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 452
Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm

Re: Meisie as nuwe lid?

Post by Francois Briedenhann »

Is jy getroud???hahaha grap net.Welkom en geniet jy sal baie leer by die OOMS en TANNIES.

Groete FB
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Meisie as nuwe lid?

Post by Pvdw »

Hi Foxy, hier is jy nou weer op 'n ander plek ??? ??? 8) ;D

Het jou netnou op 'n ander plek ook welkom ges? ;D ;D

Jy praat van "meisie" Is jy nog op skool, student of ma van 'n dosyn?? :angel: :angel:

Ek self is van Pretoria.

As jy op skool is vra jou ouers om jou te help om by SA jagters se Pta Oos tak in te skakel.

As jy 'n student is of klaar met skool, wel gaan dan sommer self.

As jy 'n ma van 12 is vat jou man saam ;) ;)

Vra gerus as jy iets wil weet.

Lees ook gerus BAIE op die forum. Die manne bespreek gereeld dinge oor etiek en wat is reg en verkeerd in elkeen se o?.

Geniet dit hier en bly om te sien die "meisies" word meer.

Peet
Last edited by Pvdw on Fri Nov 11, 2011 9:33 pm, edited 1 time in total.
Work to live, don"t live to work
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Meisie as nuwe lid?

Post by Jagtersdok »

Baie welkom Foxy.

Moenie dat die manne te veel terg nie ;D

Geniet jouself gate uit
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Meisie as nuwe lid?

Post by theedge »

Foxy Naand
Baie welkom bly om kennis te maak en weet jy sal dit geniet.  Ja pasop die manne laaaaaiiiiiiiiik terg ;D ;D Dit is wat die forum egter so aangenaam maak - groot manne (kennis) verskil soms maar het ook n sagte kant :o :o
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
Nadia
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 282
Joined: Fri Nov 11, 2011 5:14 pm

Re: Meisie as nuwe lid?

Post by Nadia »

Sal seker vandag 'n draai by Safari&Outdoor maak. Ek's 23. Jammer as my afrikaans nie perfek is nie. Eks eintlik Duits\Engels. Ek kan die tergery handle hehe. :P
User avatar
GERT vd M
Hero Member
Hero Member
Posts: 650
Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm

Re: Meisie as nuwe lid?

Post by GERT vd M »

Baie welkom en terloops, jou afrikaans is perfek!!
                          GROETNIS
                            GERT
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
User avatar
BLOUVALKIE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 267
Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm

Re: Meisie as nuwe lid?

Post by BLOUVALKIE »

hallo ( tannie ) Foxy

hoop tannie geniet dit hier by ons

groete
BLOUVALKIE
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!

GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
User avatar
Biker
Hero Member
Hero Member
Posts: 812
Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm

Re: Meisie as nuwe lid?

Post by Biker »

Foxy
Jy is dan net die regte ouderdom om saam te gaan St Nowhere toe en as jy nie visvang nie sal ek jou maar moet leer. Sal jou dalk ook moet gaan haal as jy wil leer jakkals skiet :angel:
Welkom hier groete Biker

ns wonder of die 'miesie' nie net n GRAPKAS is nie ???
User avatar
Nadia
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 282
Joined: Fri Nov 11, 2011 5:14 pm

Re: Meisie as nuwe lid?

Post by Nadia »

Soos julle al weet was ek vandag in Safari&Outdoor. Die bo? lyk vir my nogals interesant. Maar ek wil so graag die H&K P30 of\en CZP07 Duty saam met 'n red dot sight h?. Asb?
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: Meisie as nuwe lid?

Post by fanie17 »

Jy moet die forum geniet.Ek is seker die manne sal graag help.Ek is ook in Pta oos
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Meisie as nuwe lid?

Post by G-force »

Nadia dis altyd goeie maniere om n foto te plaas van jouself as jy n intro thread maak!Welkom.As ek reg gelees het dan het ons mos by die Mooiplaas funday ontmoet?
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Nadia
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 282
Joined: Fri Nov 11, 2011 5:14 pm

Re: Meisie as nuwe lid?

Post by Nadia »

Ek het 'n foto op my profiel opgesit. Ja ek was by Mooiplaas funday.
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Meisie as nuwe lid?

Post by Hein M. »

Welkom Nadia!

Weet jy sal geniet!  Watse naelvyl hou jy daar vas? :D

Mooiloop!

Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
Nadia
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 282
Joined: Fri Nov 11, 2011 5:14 pm

Re: Meisie as nuwe lid?

Post by Nadia »

Dankie Hein. Dit is duidelik nie 'n regte mes nie maar ongelukkig het ek nie 'n regte een gehad nie. Maar ek lyk hopelik nogsteed gevaarlik so watchit hehe :P
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Meisie as nuwe lid?

Post by BLOK »

Makado

Blok melt aan vir diens. ;D

Foxy weereens baie welkom hier soos ek by my ander post gese het hier kan jy maar jou vrae gooi ek help graag.

Net so vir interresantheid is van jou ander famielie ook op die forum, pa ma boetie of sussie. Net dat ek weet waar ek voorbrand vir die jong manne op die forum kan maak ;) ;D ;D ;D
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Meisie as nuwe lid?

Post by G-force »

Piet-Skiet wrote: Ek het dit geweet! Ja nee kyk die oomlik toe ek dit gesien het het ek geweet.
hehe Hoe gaan dit buurman?
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Nadia
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 282
Joined: Fri Nov 11, 2011 5:14 pm

Re: Meisie as nuwe lid?

Post by Nadia »

BLOK wrote: Net so vir interresantheid is van jou ander famielie ook op die forum, pa ma boetie of sussie. Net dat ek weet waar ek voorbrand vir die jong manne op die forum kan maak ;) ;D ;D ;D
Hello BLOK

ander familie? nie sover ek weet nie
Pa: nee, Ma: nee, Boetie: Het nie 'n boetie waarvan ek weet nie, Sussie: Defnitief nie  :P

Maar ek het 'n ou ;) en dit lyk my dat hy beroemd is op die forum
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Meisie as nuwe lid?

Post by Geno »

Piet-Skiet, en sy meisie: Nadia mes steek!
Goed, beter, 6millimeter!
Post Reply