Hornady Gmx of Nosler E-tip

Post Reply
User avatar
Verkenner
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 89
Joined: Fri Jun 03, 2011 7:49 am

Hornady Gmx of Nosler E-tip

Post by Verkenner »

Goeie dag almal.
Ek het die hele toets gelees waar die Gmx getoets word.
Vir 30 kal is die pryse soos volg:
Gmx 165g kos R399 by Camdix
E-tip 168g kos R340 by Zimbi
Al voordeel wat ek sien is dat die E-tip in 180g beskikbaar is.
My vraag is nou, tussen die Hornady Gmx en die E-tip, wat sou julle se is die beter keuse?
Nie net prys nie maar ook beskikbaarheid.
Is daar n verskul tussen die twee se konstruksie?
Is dit net n keuse van smaak?

Ek wag by die radio...

Groete
Verkenner
Groete

Verkenner

MAAK ELKE SKOOT TEL

Howa 300WM, 22 Krico
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Hornady Gmx of Nosler E-tip

Post by VdWalt »

Ek het gesien die E-tip het nie groewe in nie - maar ek weet nie watse verskil dit maak
aan die druk en koper neerslag nie?

Ludwig - het jy al daai E-tips geskiet?

Ek wag ook in spanning.
User avatar
Born2Late
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 255
Joined: Tue Oct 18, 2011 9:38 am

Re: Hornady Gmx of Nosler E-tip

Post by Born2Late »

Ek het dieselfde vraag gevra maar dit lyk of die Noslers nie baie aftrek kry nie. As daar iemand is wat n mening het laat weet ons. Soos ek dit lees is dit soos die interbonds en accubonds,amper dieselfde ding net n ander maak.?????
Labore Et Diligentia.
With labour and diligence.
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Hornady Gmx of Nosler E-tip

Post by Jagtersdok »

Nee Borne to late hehehe ek love daai naam van jou ;D

Dit is nie soos die Accubonds of Interbonds nie, want hulle is Premium bonded Loodkern koeels, die Nosler E-tip en Hornady GMX is die nuwe generasie Loodvrye/koper koeels.
Die Kooels is nou in die embryo stadium in RSA wat jagters aankope betref, want mense is creatures of habbit en habbits die hard.

Ek persoonlik dink dit is much of muchness tussen die twee koeels wat werk verrigting betref. (Penetrasie en doodmaak vermo?)
Wat herlaai betref weet ek nie wat die impak op drukvlakke en spoed is met spesifiek die twee designs nie.
Wat ek wel kan s? is dat Nosler bekend is vir baie goeie akuraadheid, maar hulle het baie later op die bandwagon van monos gespring omdat hulle Accubonds so goed gewerk het,
maar soos met enige iets het hulle besef dat hulle die nuwe tegnologie moet embrace en loodvry gaan, en dit is ook so dat hulle reeks nie veel verskeidenheid het op die stadium nie, wat maak dat die aftrek ook minder sal wees want mens hou mos van variteit
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Verkenner
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 89
Joined: Fri Jun 03, 2011 7:49 am

Re: Hornady Gmx of Nosler E-tip

Post by Verkenner »

Jagtersdok
Ek brand om te hoor wat is jou opinie oor die E-tips. Het al baie gehoor en gelees op die forum.
As jy moes kies tussen die 2, watter een sal jy vat en hoekom?

Groete
Groete

Verkenner

MAAK ELKE SKOOT TEL

Howa 300WM, 22 Krico
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Hornady Gmx of Nosler E-tip

Post by Jagtersdok »

Verkenner wrote: Jagtersdok
Ek brand om te hoor wat is jou opinie oor die E-tips. Het al baie gehoor en gelees op die forum.
As jy moes kies tussen die 2, watter een sal jy vat en hoekom?

Groete
Man almal weet al teen die tyd dat ek Nosler man is so my eerste instink sal wees Nosler.
Maar hulle reeks op die stadium is regtig baie beperk en daarom sal ek miskien die GMX roete gaan.

Ludwig
het jy al die twee koele langs mekaar laat l? en gemeet hoe lank die hele skag is? Sal interessant wees om te weet, want die Nosler lyk vir my M@#$r lank en dit is hoekom ek dink hy kan dalk stabiliserings issues h?. Ek het self nog nie gekyk nie.
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Hornady Gmx of Nosler E-tip

Post by Raven »

Gaan die post mooi dophou, ek is ook maar 'n Nosler fan.

Het vandag gekyk na die E-tips ook, BC is sommer lekker hoog, vir my 25 is 100greiners se BC 409.

Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Hornady Gmx of Nosler E-tip

Post by Geno »

165gr GMX - 34.8mm
168gr E-Tip - 35.56mm

Ek glo nie die 0.76mm gaan verskil maak nie.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Hornady Gmx of Nosler E-tip

Post by Jagtersdok »

Is dit die skag Geno?
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Hornady Gmx of Nosler E-tip

Post by Jagtersdok »

O nee ek sien dis die hele koeel.

Ek sal graag wil weet wat die skag se lengte is, maw die bearing surface wat aan die loop raak
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Hornady Gmx of Nosler E-tip

Post by Jagtersdok »

Ek het op die af gekom.

Glen, the word from Nosler is that the mid-level data for their lead core bullets is the max with the E-Tip, so gauge accordingly. I've tried these in several rifles, with great results in one, mediocre initial testing in one, and a clear indication to try something different in the third. You're on the right track in giving them more jump, but also look for the slowest powders that are appropriate for the cartridge and bullet weight. In this case, since I've had excellent success with 168gr Ballistic Tips and H4350, I'll go ahead and suggest you try that combo, starting at something like 54-55gr and working up to maybe 57gr or so, depending on the pressure signs. Try starting about .050-.100" shorter than what you're seeing as accurate with lead-core bullets.

I've also found the E-Tips are sensitive to seating depth, and the sweet spot is relatively narrow. Good luck with it


Orals lees ek net van die ding soek lang jump en gemiddelde lading
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Hornady Gmx of Nosler E-tip

Post by Jagtersdok »

Nooit gedink ek sal dit s? nie.

Maar Nosler is ver terug op die brug met die Monometaal tegnologie.
dit wil vir my voorkom of dit dieselfde gaan as met die eerste Barnes koele.
Druk pyne en dis ook hoekom jy so ver jump moet gee dat dit aanloop het om deur die rifling te kom.

Tussen die 2 koeels op die stadium koop GMX

Tot en met Nosler se nuwe design uitkom, klink my iewers 2012
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Hornady Gmx of Nosler E-tip

Post by tripodmvr »

Het op my 7x64 gevind met die ou Barnes dat S385 die akkuraatheid gee. Klink soortgelyk as die raad oor die E-tips.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Hornady Gmx of Nosler E-tip

Post by Jagtersdok »

Ludwig wrote: maar as ek langer as 'n 1.5mm jump gaan gee, gaan die koeel taamlik diep in die dop gaan wat nou nie juis akuraatheid gaan aanhelp nie.
Ludwig

Moenie in daai strik trap nie. Die Weatherby's het helse lang vryboor en kry baie goeie akuraadheid.

die ding wat my nou net pla is die "narrow window" van die sweetspot wat gaan maak dat eksterne faktore kan maak dat jy uit die venster beweeg.

Mens kan seker met stadiger kryt reg kom.
Maar met 'n seer hart moet ek s? die Nosler Etips staan nou aan die onderkant van die monos lys.
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7553
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Hornady Gmx of Nosler E-tip

Post by Wouter Roets »

Hallo Manne

Ek weet n paar van julle is passievol oor hierdie twee produkte. Ek is bly julle kom tot hierdie konklusie op julle eie want dit is my gedagte van hulle van die begin af. Die druk in die Amerikaanse skiet wereld raak al hoe groter om nie meer lood in hulle koeels te gebruik nie en n klomp skietbane het n algehele verbod op enige koeels wat lood bevat. Hierdie twee groot name het ook nou op die bandwagon gespring maar dit is duidelik dat hulle agter is in mono's. Dalk meer Nosler as Hornady maar wel albei.

As jy gaan kyk na Nosler se webtuiste word die E-Tip net bemark as n loodvrye produk en nie as hulle room produk nie. Hulle maak die stelling dat groewe totaal onnodig is agv n sagter koper wat gebruik word maar dit blyk nie te suksesvol te wees nie. Hornady het wel twee groewe in maar in my opinie is dit te min. Met my ladingontwikkelink met die oorspronklike BarnesX en Winchester Failsafe was altwee verskriklik vatbaar vir TPL en dit is waar wat julle se dat hulle sweatspot windows maar klein was. 0,2mm verskil was al wat nodig was om hulle van goeie groepering te vat na gemiddeld en soms swak. Met die huidige BarnesTSX en Frontier Spartan is dit nie so nie. baie meer vergeefbaar. Met die laai van Nosler en Harnady sal die werklike jump na die groewe n groot rol speel so die gebruik van n Case Comparator gewens wees. Moet nie net werk op TPL met hulle nie!

Ek dink die Hornady is die beter keuse tussen die twee maar daar is beter keuses in my oe.

Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Hornady Gmx of Nosler E-tip

Post by Jagtersdok »

Wouter Roets wrote: Met die laai van Nosler en Harnady sal die werklike jump na die groewe n groot rol speel so die gebruik van n Case Comparator gewens wees. Moet nie net werk op TPL met hulle nie!

Ek dink die Hornady is die beter keuse tussen die twee maar daar is beter keuses in my oe.

Groetnis
Wouter
Ek stem absoluut
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Born2Late
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 255
Joined: Tue Oct 18, 2011 9:38 am

Re: Hornady Gmx of Nosler E-tip

Post by Born2Late »

More manne.
Baie van die goed wat ek raakgelees het,het ook gepraat van die Nosler E-tip se sukkel om te groepeer.Die ouens wat dit kon regkry praat met lof van die koeel. Ek dink egter ook die Hornady is n beter keuse tussen die 2.Hierdie is egter net boeke kennis wat ek het en geen praktiese ondervinding nie.Dit is lekker om te leer uit ander ouens se ervarings en foute en maak die besluite vir ons makliker.
Groete
C.B
Labore Et Diligentia.
With labour and diligence.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7553
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Hornady Gmx of Nosler E-tip

Post by Wouter Roets »

Ludwig

+1 Op wat jy se. Die feit al is dit nou nie die beste Mono in beide hierdie gevalle nie is hulle nog steeds kop en skouers beter as van die beste konvensoinele koeels.

Kom ons vat hierdie pryse en vergelyk dit met iets soos n Nosler Partition. Ek vat n honderd maal eerder die Mono!

Daar is nou deesdae baie min wat teen die Mono's tel. In die verlede was dit die prys maar dit is nou nie meer so n groot faktor nie.

Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
Verkenner
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 89
Joined: Fri Jun 03, 2011 7:49 am

Re: Hornady Gmx of Nosler E-tip

Post by Verkenner »

Middag almal.
Baie dankie vir al die terugvoer op beide die Nosler en Hornady.
Ek het mooi geluister en besluit watter mono ek gaan gebruik.
Barnes TSX, beste van alles is hy kos R20 meer op n pakkie as die Hornady.
Dink dit is n baie beter opsie.

Groete

Verkenner
Groete

Verkenner

MAAK ELKE SKOOT TEL

Howa 300WM, 22 Krico
Post Reply