Howa

Post Reply
User avatar
namhunt
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 387
Joined: Mon Aug 17, 2009 3:44 pm

Howa

Post by namhunt »

Hallo

Wat dink julle manne van die Howa geweer. Dit wat ek op die net raak lees is nie te sleg nie

Groete
Daan
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Howa

Post by Beyers »

Laas week Sondag na een gaan kyk in 30-06. Hy skiet uit die boks uit 10mm groep op 75m. Papier werk sommer ook ingevul en hoop nou vir die beste
Afwerking is goed, aksie voer glad. Fabrieks snellerdruk is aanvaarbaar, ek sal hom net stel om fyner te breek. Ek hou net nie van die plastiek kolf nie. Daar sal sodra die geweer op my naam is 'n ander plank vasgeskroef word. Hou maar dop vir 'n hogue kolf wat in die advertensies sal verskyn.
Last edited by Beyers on Tue Sep 01, 2009 11:32 am, edited 1 time in total.
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Howa

Post by JACQUES BOTHA »

DAAN
NET GOED GEHOOR VAN HOM, GLO KLIPHARD EN REDELIK TOT MILDELIK AKKURAAT.......HOE ERVAAR JY JOUNE?
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
namhunt
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 387
Joined: Mon Aug 17, 2009 3:44 pm

Re: Howa

Post by namhunt »

Hallo Jacques

Ek het een in 25-06. Werk nog aan die ladings, maar ek het hom darm al gekry dat hy 5 gate in 'n duim blokkie op 100m sit.

Groete
Daan
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Howa

Post by JACQUES BOTHA »

mooi man..
watse punte gebruik jy?
100gr sierra sbt 51.5 365
100gr sierra match te hard vir jakkalse  maar jy kan hom op 52 gooi 365

85 gr nosler bt gooi 55gr 365  of as jy wil begin met 361  op 58 gr (nie soos ek op 61 nie asb---hierdie is raad van ene mnr hercules en dit werk goed, maar ek het noggie met dit klaar gespeel nie....
ek weet nie alles van 25 nie, maar het so bietjie raad hier en daar,,, of in die land os 2mm terug jou keuse...
groetnis
JB
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
namhunt
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 387
Joined: Mon Aug 17, 2009 3:44 pm

Re: Howa

Post by namhunt »

JB

117gr sierra spt  51.5gr 385
117gr sierra sbt 51.5gr 385 met die een speel ek nog
Ek kan nie nou die TPL uit die kop onthou nie, sal gaan seker maak

Groete
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Howa

Post by Francois Marais »

Daan

Ek het nou 3, twee 22-250 en n 204 Ruger, baie vrede met almal. Gaan juis nou-nou weer ladings skiet met die 204.

Baie jammer hulle willi daai 25-06 in n swaarloop uitbring nie. Sou n diep lekker roer wees.

Stem met JB, 50-51 gr S365 op n 100 gr punt, so 3200-3300 ft/sec.  Man hy gooi mooi.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Howa

Post by Gerhard »

Wie bring die HOWA's in SA toe?

Dink nog steeds aan daai 243 Win.

Moet net eers weer werk kry...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Howa

Post by Francois Marais »

Gerhard

Ek mag verkeerd wees, maar ek dink AHS, sien hulle adverteer nie inni nuutste Magnum nie, maar kan so iets onthou. Hier by ons is dit Ahrens Guns & Ammo. Swaarloop 243 (Blou) met n overmoulded kolf soos hierdie een hieronder, as jy mooi vra, N$ 8000.00, baie goeie waarde vir geld, in my beskeie opinie. Bedding job, sneller VERSTELLING, nie sneller job, en jy is goed om heeldag lank daai klein-klein groepe te skiet.

Image

Image

Image

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Howa

Post by Freek »

Francois, mooi roer daai... lyk somaar of hy gebou is vir besigheid. :)
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Howa

Post by Gerhard »

Daai kettie lyk mos of hy die werk kan doen  ;D ;D
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Post Reply