dagroep raad
- Dirkie
- Sr. Member

- Posts: 355
- Joined: Tue Oct 25, 2011 7:50 am
dagroep raad
Goeie more jagters,ek wil graag meer uitvind oor dagroep. wat is die beste klanke om tegebruik? kan ek my foxpro gebruik of is dit beter om met n fluitjie teroep? Ek is in Prieska noordkaap. Hoelaat kan mens in die middag begin roep? Roep mens baie kos of min kos baie stil tye? Groete Dirkie
Ou honde loop laat...
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: dagroep raad
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- Dirkie
- Sr. Member

- Posts: 355
- Joined: Tue Oct 25, 2011 7:50 am
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: dagroep raad
Dirkie, ek dink dagroep word onderbenut. ek het al n paar skelms in die dag geskiet wat ek netnie in die nag kon wen nie. om n skelm jakkals te wen moet jy nog meer skelm wees. nou praat jy van n vlak van skelmgeid wat net met toweiding behaal kan word 
ek vind dat skelm jakkalse(my Afrikaanse onderwyser sou gese het dis nou totologie, soos n ronde sirkel of n morsdood gevrek) of noem hulle maar ligsku jakkalse ook inkom op roeppe. hulle kom net nie naby genoeg in sodat jy hulle kan skiet of selfs net sien nie. so wat ek doen is as ek my skelm truuk trek(dis nou gewoonlik wanneer ek n spesifieke jak soek) dan sal ek so n paar manne kry se maar so 4 of 5. dan sal ek hulle op verskillende afstande van die roepper neer sit. se maar so van 30m af tot 900m. ek wag tot die son sy laaste punt bere(dan is daar gewoonlik so n uur skiet lig oor. dan begin ek kos roep. nou die idee is die skelm jakkals kom gewoonlik dan so tot op 400-600m in en bekyk dan die situasie sonder om nader te kom. maar as alles goed gan dan moet een van my skuts naby genoeg aan hom wees.
net een of twee opmerkings oor die metode:
1 as jy die eerste jakkals skiet, moet nie nou ophou roep nie, jy kan eerder jakkals in distress roep. n rukki stilbly en weer kos probeer tot dit heel donker is. ek het nou al n paar keer gesien hoe die honde bly inkom al het die eerste een geval.
2 kamofleering en verberging probeer maar Rambo speel daar waar jy en jou medeskuts sit en kyk maar of jy jouself bietjiekan wegsteek. en ook geen skielike bewegings.
3 wees versigtig, hierdie metode is potensieel gevaarlik. julle sit nie bymekaar nie en nou skiet julle op n ding waarvoor julle vreeslik kwaad is. en nou moet jy nie in so n toestand raak dat jy op ander manne skiet nie. ons sal as dit moontlik is almal deur een man(gewoonlik myself) uitgeplaas word en dan se ek waarnatoe mag daar geskiet word en waar nie. verder as dit moontlik is, staan ons almal regop tot die laaste man geplaas is en dan maak almal seker wie sit waar en as almal seker is dan gaan sit ons.
jy mag maar hierdie gelisensieerde en gepatenteerde metode gebruik op een voorwaarde jy moet met n voorstel kom wat ons die metode kan noem

Last edited by James Wilson on Fri Nov 04, 2011 9:47 am, edited 1 time in total.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: dagroep raad
Jagbehep
Sonsak metode

Beretta
Sonsak metode
Beretta
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: dagroep raad
Klink vir my eerder na SAAMSAK

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: dagroep raad
NIce voorstelle. n mens kan seker nou soos die Amerikaners raak en dit een of ander hoolywood titel gee: Sunset Death twilight doom. hulle het mos gewoonlik suke titels en dan is dit vir iets soos eekhoring skiet. wat sal Afrikkaaans kan optower......
MIskien : Son Sak, Jakkalls K @ K ;D
MIskien : Son Sak, Jakkalls K @ K ;D
Last edited by James Wilson on Fri Nov 04, 2011 11:03 am, edited 1 time in total.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- frinam
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Thu Mar 12, 2009 9:03 am
Re: dagroep raad
Manne, geluk!!! Waar dit aan geluk ontbreek vul jul dit met ongelooflike kreatiwiteit aan!!!!! Nou verwys ek na die baie diep, liniere hinderlaag metode asook die benaming vir die unieke OPS!!! Laat gerus weet wat die sukses is Dirkie en ook wanneer jul die baba 'n naam gegee het. Ook 'n uitstaande aspek is die veiligheidsmaatreels wat getref word om te verseker dat net jakke geskiet word. Ek het darem al self 'n paar jakke tydens dagroep afgehaal, maar nog nooit daaraan gedink om dit 'n spanpoging op seksievlak te doen nie. Welgedaan en voorspoed!!! Duitswes groete-Frinam
Don't pick a fight with an old man. If he is too old to fight, He'll just kill you.
- Dirkie
- Sr. Member

- Posts: 355
- Joined: Tue Oct 25, 2011 7:50 am
Re: dagroep raad
Ou honde loop laat...
- Biker
- Hero Member

- Posts: 812
- Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm
Re: dagroep raad
jagbehep
JY IS BESONDER GELUKKIG OM genoeg sulke ervare manne bymekaar te kry om so n voorsit linie te vorm en dan mooi regop te staan sodat almal mekaar kan sien voordat die jakkals rustig die trap indraf en dan ry jy seker ook eers met die bakkie om elkeen op sy plekkie af te laai . Sal graag sulke ouens wat so skerp n jakkals kan sien indraf na sononder hier by my wil bymekaar maak. Loop jakkalse by julle altyd op n voorgeskrewe pad.. Ek wonder maar net want die skelm menere wat ek met dagroepe moet uithaal moet jy behoorlik insluip na hulle kerngebied toe en party keer spandeer ek tot 6 ure in die gebied so week of twee voor die dagroep om die een regte voorsit plek te kry vir n spesifieke wind en omstandighede en dan wag ek dae lank vir die regte toestande. My ondervinding is ook dat n jakkals baie meer sigbaar is as die son van sy pels af reflekteer en in swak lig sien jy hom net per toeval .SELFS in sonskyn het ek hulle telkemale eers gesien staan binne skietafstand sonder dat ek hulle sien inkom het en dan sit ek nie en droom nie my ou mater. Eendag het twee ingekom en so 150m van my af gaan staan. Ek het hulle uit n ander rigting verwag en moes so twee voet regs skuif om tekon skiet en rol toe n klippie so groot soos n golfbal los en hy rol so twee voet af, nou daar was n westewindjie en hulle staan op so 45* windaf en onmiddelik hoor hulle dit wat my nog verder respek gegee het vir hulle ore en gelukkig storm hulle toe nader --seker gedink dit is die indringer want sien kon hulle my nie reguit sonop na my toe- lang storie kort temaak skiet die reun sommer uit die vuis uit 25m van my af en die teef hol nog steeds.
Camo --ja ,so goed as moontlik .
Plek -- van kritieke belang.
Stilte---- geen geluid
Beweging----Zero na geroep is
Bewegingvoor roep sessie---minimum
Lig---verkieslik laaste uur sonskyn of oggend net na son opkoms
Konsentrasie----100%
Skietvermoee----100%
Net so paar basic dinge oor dagroep
Groete Biker

Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: dagroep raad
What Biker said
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.

- iceman1982
- Hero Member

- Posts: 538
- Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm
Re: dagroep raad
Manne, hier is n vinnige vraag. Ek roep op n boer se plaas waar hy vir lank sy eie wild in die aand geskiet het. Glo julle kan al klaar die probleem sien. Het al n paar jakke by hom afgehaal. My staanplek is n standaard plek wat ek gebruik en redelike baie sukses het.(Jakkals draad) Daar is egter een jak, en glo dit is dieselfde een wat altyd vanaf dieselfde rigting af inkom. Hy wys oog, maar is net buite waar ek 100% seker is dat ek hom sal dop en hy kom gewoonlik meer as eenkeer kyk wat aangaan. Ek beplan om nou my staan plek bietjie te skuif vir n nagroep, om my n kans te gee om hom te klop. My vraag is, as ek n dagroep inwerk(laat middag) en ek klop hom, kan ek later die aand terugkom en dieselfde area roep of dink julle ek sal my tyd mors?
- Chris101
- Sr. Member

- Posts: 390
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:25 am
Re: dagroep raad
Dirkie
Stem 100% saam met Biker.
Het laasweek met JB se kursus 1 van baie geklop.
TERVESAGTING ons was 8 ouens bymekaar die meeste sonder camo.
Het amper tot by staanplek gery met bakkie.
Wind was verkeerd.
Beplan jou OPS reg .
ONTHOU:::NET LUGSKU SKELM JAKKIES MOET OP DIE MANIER PROBEER WORD.
Eks in Prieska en bereid om jou te help.
Dagroep fasineer my geweldig,MAAR het nog baie skaafwerk nodig.
KOM maak n draai
101

Knou die gediertes AF.
- Dirkie
- Sr. Member

- Posts: 355
- Joined: Tue Oct 25, 2011 7:50 am
Re: dagroep raad
Oom chris fourie? Ek sal regtig by oom n draai kom maak. Ek weet oom is goed met die jakke. Sal oom bietjie bel.Groete Dirkie 
Ou honde loop laat...
- Chris101
- Sr. Member

- Posts: 390
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:25 am
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: dagroep raad
Biker, nee ek kannie glo die jakkalse loop op n voorgeskrewe pad nie. as jy dan nog roep ook dan kan hy maar van enige kant af inkom, hang maar soos altyd net af van die roepplek en die windrigting. juis daarom probeer ek soveel as moontlik manne gebruik om soveel as moontlik senario's te dek. ja neee jy is reg ek is gelukkig om so baie manne te kry om te help. gelukkig is hier meer as genoeg manne om te help.
ek se maar net weer hierdie is n laaste poging om van n spesifieke jak ontslae te raak en moet net gebruik word as: - alle ander planne nie meer werk nie en baie belangrik as die terein dit toelaat. as ek sommer net moes raai sal ek se ons het so tussen 45-55% sukses met die metode.
wat ek miskien net kan byvoeg is dat ek altyd in so n geval/metode my fluitjie ook inspan. die ander ding is dat ek vas glo die metode se kans op sukses is beter in die oggend

Last edited by James Wilson on Mon Nov 07, 2011 8:05 am, edited 1 time in total.