jongeling!!

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
kierie

jongeling!!

Post by kierie »

Geagte manne
Ek is n student van grootfontyn en opns boer ook self ek is n persoon wat baja leer en ook ni skaam is om advies te vra ni so ekt aangesluit om my di nodige kennis te help op bou van jakkalsjag dag en nag en ook geweer en boog jag dank!!
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: jongeling!!

Post by Dawid »

Baie welkom Kierie, jy gaan dit beslis geniet hier. Klomp manne op hierdie Forum wat oorvol is van al die kennis en ondervinding en hul deel dit graag so moenie bang wees om te vra nie.
Geniet.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
Dawie D
Hero Member
Hero Member
Posts: 548
Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm

Re: jongeling!!

Post by Dawie D »

Jis Kierie
Welkom ou, hoop jy sal iets wys word hier op die vorum
As ek jou sien gaan jy val
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: jongeling!!

Post by Gerhard »

Welkom Kierie...

Jy is op die regte plek.

Jy gaan dit baie geniet hier.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Triple2
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 352
Joined: Wed Sep 22, 2010 6:03 pm

Re: jongeling!!

Post by Triple2 »

Welkom Kierie.
Selfde Kierie van Mpofu?

Groete
Devan Lötter
.22 LR Winchester; .222 Rem Sako; .45 ACP Norinco; 12 Br Remington 11-87; .308 Win Howa
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: jongeling!!

Post by Ponkie »

Kierie

Welkom op die forum!
Jy se jy swot op Grootfontein? Jong daar is baie manne van my valley af wat daar geswot het of steeds daar swot, maar is goed as jy tyd kry vir op die Internet wees, soos ek my Pa luister, wat ook daar geswot het, is julle manne lief middelburg se hotel...? Haha!  ;D

Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: jongeling!!

Post by DawieKotze »

Baie welkom en geniet!
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: jongeling!!

Post by BLOK »

Kierie

Slaat jy hulle of skiet jy hulle dood ;) ;D ;D

Baie welkom en geniet hom
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Dawie D
Hero Member
Hero Member
Posts: 548
Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm

Re: jongeling!!

Post by Dawie D »

Blok
Soos ek daai studente se skiet vermoee ken sal hy maar sy kierie moet saam ry en hulle dood slaan.(dis nou sy reguit kierie ,nie daai krom een nie) ;D ;D
As ek jou sien gaan jy val
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: jongeling!!

Post by theedge »

Hi maat

Welkom welkom bly om kennis te maak
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: jongeling!!

Post by Ponkie »

Manne

Janee, hierdie is 'n regte Grotie...! ;D
Kierie het Donderdag die 3de aangesluit. Vrydag tot Maandag op grootfontein is daar nie tyd vir Internet nie. Pappa Ponkie het my aaaaal die stories al vertel. ;D ;D

Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
Post Reply