17 Hornet

Post Reply
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

17 Hornet

Post by Gerhard »

Hierdie lyk na n parmantige nuwe kalibertjie

http://www.youtube.com/watch?v=FTWrstCA ... ploademail

20gr VMax teen 3600fps
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: 17 Hornet

Post by G-force »

Dit laat my 17HMR soos n skilpad lyk!
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Pumba30-06
Full Member
Full Member
Posts: 221
Joined: Tue Jun 28, 2011 8:50 am

Re: 17 Hornet

Post by Pumba30-06 »

Dit lyk na n bitter lekker speelding!!!!
Ek wonder wie sal die almal die kaliber vervaardig?
'Hunting is a bush walk with a purpose"
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1609
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: 17 Hornet

Post by blaser »

sal eerder 204ruger vat
ongelukkig het ons ook nie daardie lekker  kruit vir herlaai nie
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1174
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: 17 Hornet

Post by Lourens »

Sjo!!! Wat 'n lekker speelding, ek soek een en ek soek hom nou!!!  ;D
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: 17 Hornet

Post by G-force »

Ek probeer juis die ballistics chart op die net opspoor maar lyk my daar is nog nie een nie.Ek sweer hy skiet PLAT tot op 200m?
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: 17 Hornet

Post by Beretta »

Manne
Dit is die regte gif vir n meerkat
Beretta
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: 17 Hornet

Post by G-force »

Beretta wrote: Manne
Dit is die regte gif vir n meerkat
Beretta
Ja maar net die meerkat op twee plaase ver van jou stoep af. ;D
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1174
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: 17 Hornet

Post by Lourens »

Ek wonder wie gaan gewere in daai kaliber vervaardig? Die geweer op die video was 'n Savage gewees as ek dit nie mis het nie? Dink ek moet maar my bestelling vir so enetjie daar by S&O gaan insit....  ;D
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: 17 Hornet

Post by Gerhard »

Is nou n regte duif en fisant geweertjie.

Sal seker net vere optel na die skoot, lol
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: 17 Hornet

Post by Beretta »

Gerhard
Het jy al n duif met die 40gr vmax geslaan= red mist
Beretta
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: 17 Hornet

Post by Gerhard »

Beretta wrote: Gerhard
Het jy al n duif met die 40gr vmax geslaan= red mist
Beretta
Nee nog nie...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1174
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: 17 Hornet

Post by Lourens »

Piet daar word reeds deur Hornady, Nosler en Berger punte vervaardig vir hierdie kaliber. Gewigte range van 20gr - 30gr. Die amerikaners speel al n hele wyle met verskeie 17cal rondtes.

Groete,
Lourens
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: 17 Hornet

Post by wlm »

Jy hoef nie duur hornady,nosler of sulke goed te koop nie.
Skiet sommer ryskorrels!
Post Reply