Page 1 of 1

Opsoek na ou hilux 6 gat 15" rim

Posted: Sat Mar 31, 2012 9:52 am
by Frederik
Manne ek is opsoek na 'n ou hilux 15" rim met 6 gate kry nerens nie, het op gum,tree gister advertensie gesien vir 4 maar hulle will die rims nie split en as stel verkoop. Kan enige iemand help ?

My een rim het kraaktjie in en hulle se die kan nie reg gemaak word nie.
Ander idee wat kan werk julle moet net se of dit gaan werk is om inner tube te koop vir daardie spesifieke rim ???
Waar gaan ek kan vra vir so inner tube ?

Re: Opsoek na ou hilux 6 gat 15" rim

Posted: Sat Mar 31, 2012 11:34 am
by spekieries
Frederik

Ek dink het so rim wat hier rondstaan. Praat jy van die ou allooi rims of die wit staal rims? Ek het so staal rim . Jy moet net s? wat die kode op die staal rim is as dit staal rim is wat jy soek.

Groete

Re: Opsoek na ou hilux 6 gat 15" rim

Posted: Sat Mar 31, 2012 12:39 pm
by Frederik
Ja dis die wit staal rims. Ek sal baie dankbaar wees sal vir jou kode gee as ek by die huis is jy moet net se wat ek jou skuld ook.

Re: Opsoek na ou hilux 6 gat 15" rim

Posted: Sat Mar 31, 2012 12:50 pm
by the kid
Waar is jy? Ek dink ek het dalk ook een, maar sit in Durban, dink nie dis die moeitewerd om so iets te pos nie?

Re: Opsoek na ou hilux 6 gat 15" rim

Posted: Sat Mar 31, 2012 12:51 pm
by spekieries
Frederik

Ek skenk hom vir die saak. Hy het nog 'n, ek dink 245 conti tyre op. Die kode is NB want anders moet jy 'n spacer opsit om spasie te maak vir die rim dat hy nie skuur teen die steering arm nie.   

Re: Opsoek na ou hilux 6 gat 15" rim

Posted: Sat Mar 31, 2012 4:30 pm
by Frederik
Anton,

Dankie ek kry nie die kode op myne nie maar ek sal deurkom net om die rim te compare met my oue.
Stuur my asb jou kontak nomer asb.

The Kid,

Ja ek dink pos of courrier sou seker bietjie rof wees maar baie dankie waardeer jull hulp.

Re: Opsoek na ou hilux 6 gat 15" rim

Posted: Sat Mar 31, 2012 8:03 pm
by spekieries
Frederik

nul 8 twee 82 vyf 199 ses

Re: Opsoek na ou hilux 6 gat 15" rim

Posted: Mon Apr 02, 2012 7:02 pm
by Frederik
Ek wil vir Anton 'n baaaaaiiiiieeee groot dankie gee vir die rim en wiel wat hy vir my gegee het ek het seker 3 keer vir hom gevra wat ek om skuld daarvoor maar hy het elke keer gese dis vir die saak  ;D

Ons het ook lekker begin gesels oor jag en gewere natuurlik en ek kan sien dat ek lekker saam met die man langs 'n vuurtjie sal sit enige tyd.

Weereens 'n groot bedanking.