Jakkels jag 101
Posted: Fri Mar 30, 2012 11:21 am
Hallo Almal
Ek wag vir 'n jakkelsjag kurses in Bloemfontein of ten minste naby Bloemfontein.
Ek wil graag weet of daar enige leestof is wat jakkels jag in detail beskryf vir die beginner----hoe, hoekom en waarom ? Toerusting, Plek,Tyd,Maanfases ens.
Ek wil nie more jakkels jag gaan doen as 'n beroep nie maar ek wil my eie kennis en myself verbeter.
Laat weet asb. as daar iets is wat kan help
Groete
Zack