Page 1 of 1
Jaglig/flits vir nagjag
Posted: Fri Mar 30, 2012 9:27 am
by ablm468
Manne ek het 'n Nightforce jaglig vir my geweer wat op die scope mount maar soms moet ons op die voet jag, ek soek graag advies tov 'n herlaaibare flits wat mens op jou scope kan mout wat met 'n drukknoppie (pressure switch) kan aansit, moet ten minste 70-100m ver kan lig.
Advies sal waardeer word.
Hansman
Re: Jaglig/flits vir nagjag
Posted: Fri Mar 30, 2012 10:00 am
by G-force
Ek het twee van die en hulle werk baie mooi.Ek het ook n klainer een wat ek onlangs gekry het,ook van die selde site af.Ek sien hy is nie meer op die site nie,dalk geen vooraad.Daai een werk ook bitter mooi.
http://www.electromannsa.co.za/shop/?q=node/728
Re: Jaglig/flits vir nagjag
Posted: Fri Mar 30, 2012 10:04 am
by Zack Benade
Hi
Kyk op die internet na "the Kill Light" van elisive Wildlife Tegnologies.
Jy kry tot een vir boogjag.
Hy kom met rooi, groen, blou en wit led's.
My skaapboer vriend het een gekoop. Ek was nogal verbaas deur die klein liggie. Hy klamp bo jou scope vas of jy kan met die hand lig soos 'n gewone flits.
Groete
Zack
Re: Jaglig/flits vir nagjag
Posted: Fri Mar 30, 2012 10:12 am
by G-force
Hier is n maklike plan om n torch te mount met twee gewone scope mounts.
http://www.boards.ie/vbulletin/showthre ... p=66515357
Re: Jaglig/flits vir nagjag
Posted: Fri Mar 30, 2012 12:39 pm
by Hugov
Ek het my Led Lenser B7 met hulle bicycle klamp op my scope gesit werk regtig goed.
http://www.ledlenser.co.za/products/B7-Bike-Light.html
[img width=560 height=420]
http://i867.photobucket.com/albums/ab23 ... nlight.jpg[/img]
[img width=560 height=420]
http://i867.photobucket.com/albums/ab23 ... light2.jpg[/img]
Jammer vir die swak kwaliteit fotos.
Groete H
Re: Jaglig/flits vir nagjag
Posted: Fri Mar 30, 2012 12:44 pm
by Gerhard
Ek gebruik my Ledlensor P7.
Ledlensor het n pressure switch en n rifle clamp vir die 7 reeks gemaak.
Sit hom op my Mossberg pomp as ek loop om jakkalse te gaan optel...
Wag nog vir daai een wat weer gaan op vlieg as ek daar kom...

Re: Jaglig/flits vir nagjag
Posted: Thu May 10, 2012 9:12 pm
by Duppie 22-250
Ledlenser MT 7 werk soos n bom het jacks met hom opgetel tot op 200m, dan kan hy nog effens dim ook wat vir my n groot plus punt is. Maar enige ledlenser is n baie goeie opsie.
Groete
Louis
Re: Jaglig/flits vir nagjag
Posted: Thu May 10, 2012 9:45 pm
by Agentkoos
Dolph
Is die Britelite se beam range werlklik tot 2000m soos beweer word. As ek kyk na Ledlenser is hulle beste beam range 600m teen meer as trippel die prys. Wat maak die verkil, hoe goed is die kwaliteit?
Die idee van n flitslig wat tot 2000m kan lig maak, maak my opgewonde maar klink te goed om waar te wees
Enige info en terugvoering sal welkom wees
Re: Jaglig/flits vir nagjag
Posted: Fri May 11, 2012 5:27 am
by Dawid
Agentkoos,
Ek het 2 van die Britelite Challangers (bietjie bulky) en dan die spul kleinboeties (baie grend) ook en liewe ouers daai ligte is beslis iets besonders.....n helse straal en kan nog dim ook.
Ek glo dit is beslis die geld werd. Jnr se "rechargable" steek sleg af.
Groetnis
Re: Jaglig/flits vir nagjag
Posted: Fri May 11, 2012 6:14 am
by Gerhard
Dawid wrote:
Agentkoos,
Ek het 2 van die Britelite Challangers (bietjie bulky) en dan die spul kleinboeties (baie grend) ook en liewe ouers daai ligte is beslis iets besonders.....n helse straal en kan nog dim ook.
Ek glo dit is beslis die geld werd. Jnr se "rechargable" steek sleg af.
Groetnis
Dawid,
Sit bietjie n foto op van hoe jou flits lyk...
Re: Jaglig/flits vir nagjag
Posted: Fri May 11, 2012 6:27 am
by Dawid
Gerhard,
Sal netnou my vrou vra om te neem en vir my stuur dan sit ek op.
Groetnis
Re: Jaglig/flits vir nagjag
Posted: Fri May 11, 2012 7:24 am
by prohunt
Hallo Hansman,
Jy kan ook kyk na die Jetbeam BC-40. Hy het twee sterkte verstellings waarvan die sterkste oor die 800 Lumens is. Jy kan hom ook kry met 'n scope mount en 'n "tactical switch". Die pakket met sy laaier en twee batterye gaan jou seker dan so in die omgewing van R1500 kos. Soek onder Jetbeam.co.za dan sal jy by die SA verspreider EQIQ uitkom. Hulle het ook 'n video van die BC-40 se verrigting daar. Ai my mater, al die besluite maak ons jagters lekker grys n?.
Groete
Johan