Page 1 of 1
cat nip
Posted: Thu Mar 29, 2012 2:20 pm
by johann
Dagse manne
Wat is goeie maniere om die catnip te gebruik met rooikatte in vanghokke?? Of is daar ander maniere ook hoe mens dit kan gebruik?
Groete Johann
Re: cat nip
Posted: Fri Mar 30, 2012 2:08 pm
by Bruhn
Johann
catnip kan jy vir aas of lokmiddel gebruik in hokke paar druppels vir rooikat. Ek het n catnip plant gekoop by nursery het jy die olie ? Ek soek ook van die olie of aftreksel. Peter Schneekluth se lokaas het catnip in wat hy seker van Amerika kry. Die catnip is gewone huiskatte ook oor mal hulle breek omtrent die plant vir die reuk.
Bruhn
Re: cat nip
Posted: Fri Mar 30, 2012 2:46 pm
by johann
Bruhn dankie vir die raad, ek het sommer vir myn hele paar plantjies gekoop. Waar kry mens die olie in die hande??
Groete johann
Re: cat nip
Posted: Fri Mar 30, 2012 3:05 pm
by Mac
Pet shops
Re: cat nip
Posted: Fri Mar 30, 2012 3:48 pm
by johann
Kan mens die plantjie ook net so in di hok sit, of moet dit die olie wees???
Re: cat nip
Posted: Sat Mar 31, 2012 7:27 am
by Bruhn
Die katte sal die plant vernietig ek gaan maar blare droog en dan in houer sit met gate wat in die hok kom. Mens moet nou net maksimum reuk uit die blare kry.
Bruhn
Re: cat nip
Posted: Sat Mar 31, 2012 9:36 am
by johann
Okey nee sal dit ook bietjie probeer, maar ek gaan hul eers uitplant laat hul bietjie kan groei. Ek het op google ook gelees as jy die blare kneus dan kom die reuk van die plant sterker deur.
Groete Johann
Re: cat nip
Posted: Mon Apr 02, 2012 3:54 pm
by Hugo
Help my ook, ekt die growwe blare gekoop by die petshop, hoe sit ek dit in die hok laat dit nie weg waai nie?
In n sykous? Maak mens dit nat? Hoe maak mens?
Re: cat nip
Posted: Fri Apr 06, 2012 9:26 am
by Bruhn
Hugo
Sykous sal werk droog en in stywe bondel dat reenwater kan afloop nat blare dink ek sal vrot word. Miskien in afgesnyde (bodem af) plastiek bottel hou prop opĀ hang met draad agter in hok sit iets onder in bottel om blare binne te hou bv gaasdraad wat reuk uitlaat.
Bruhn