Page 1 of 1

Skietstoel Kompetiesie trekking datum

Posted: Wed Mar 28, 2012 7:54 pm
by Marc
Thanks Reggie, PM send to you with ticket number. All the best!

Manne, net so vinnig van die os op die jas. Wat die kompetisie trekking datum aan betref het ek beplan vir Dinsdag aand (03/04/2012) om 19:00. Maar ek het ook 'n vo?ltjie hoor fluit dat daar manne is wat vro? lang naweek wil neem en met die gesin gaan vakansie hou en eerder die trekking na die lang naweek wil sien. Kan ek vra dat een van die moderators of iemand wat "capable" is om vir ons 'n pol op te sit sodat die lede kan stem vir die volgende 2 datums:

1. Dinsdag aand 03/04/2012 of eerder

2. Woensdag aand 11/04/2012

Ek het nie 'n probleem om die trekking te hou op enige een van die 2 datums nie, wil net 'n indikasie kry oor wat vir julle gaan werk. As die pol kan loop tot Saterdag toe glo ek dit is voldoende tyd vir almal om hulle hande op te steek.

Hoop ek het dit reg gedoen FreekĀ  ???

Mooiloop
Marc

Re: Skietstoel Kompetiesie trekking datum

Posted: Wed Mar 28, 2012 8:51 pm
by Freek
Marc baie dankie, jy is 'n staat maker! Dit is 100% in die kol... ;)

Re: Skietstoel Kompetiesie trekking datum

Posted: Thu Mar 29, 2012 7:43 am
by Marc
Freek wrote: Marc baie dankie, jy is 'n staat maker! Dit is 100% in die kol... ;)
PlesierĀ  ;)