Jakkals skade
Posted: Wed Mar 28, 2012 7:16 am
Ek het laas Woensdag aand n draai gaan ry.
Eerste jakkals so op 210 tree om gedop.
Skuif toe af na die skaap kraal toe.
Die kontoere van die lande rondom die kraal is tamboekie wat baie hoog staan nou en dinge moeilik maak.
Ek vee eers met n kos klank. Kry geen reaksie nie en kry later antwoord op vlekkie e.
Jakkalse antwoord mooi en twee vd peste antwoord net aan die ander kant van die skaap kraal onder in die vlei.
Ek se vir die boer hy moet in klim en die bakkie om draai. Die kraal is net 60m v my af maar agter daai lang tamboekie.
Daar gekom gooi ek die lig op die skape om seker te maak daar is ni n jakkals reeds tussen hulle nie.
Gooi die lig al met die kraal draad af en was net betyds om die jakkals se oe te sien weg raak op die wal af na die vlei toe.
Ek gryp die catnip en laat om bietjie saggies gesels... Gooi di lig al op en af met die draad. Volgende oomblik kom die oe terug en die Nikon se groen dot sit vas tussen die oe en die 222 blaf.
Die ander jakkals in die vlei het weg geraak en ons skuif na die volgende staan plek...
Volgende oggend kom ek by die boer en die man is om gekrap.
Die jakkalse het toe n lam in die kraal gevang voor ons daar gekom het...

Let op na die byt merke...

Skaap kraal...

Nou die boer hou om self bietjie slim...
Sal die jakkalse maar weer einde April gaan boelie.
Die goeie nuus is dat die plase waar ek laas jaar April 20 jakkalse geskiet het in 4 nagte is redelik stil en het net 2 geskiet.
Maar dit kon die koue ooste wind wat weer gewaai het ook wees.
Sal weer gaan skoon maak daar einde April ook...