Page 1 of 1

Meopta 30 jaar waarborg

Posted: Mon Mar 26, 2012 6:55 pm
by Fanie Nel
Goeie naand almal
Wil net onder julle aandag bring dat die manne wat onlangs meoptas gekoop het hul teleskoop se waarborg binne 30 dae na aankoop datum moet registreer om te kwalifiseer vir die 30 jaar waarborg.  Die 30 jaar waarborg geld slegs vir die meostar reeks en nie vir die ander reekse nie.

Groete Fanie Nel