TRUGLO Trubrite Xtreme teleskope
Posted: Mon Mar 26, 2012 4:29 pm
Dag manne,
Ek sien JJ wapens adverteer al vir sowat 'n jaar hierdie teleskope en ek wil my verbeel Andre van Dyk het 'n wyle terug ook 'n stukkie daaroor geskryf in die SA Jagter.
Hier is 'n link: http://www.truglo.com/IW_Products.m4p.pvx?;PRODUCTS_NO_TREE?cat=30300?company=TGI
Is enige iemand bekend met die teleskope? Is daar iemand wat dit dalk gebruik? As dit goeie kwaliteit is kan dit dalk handig te pas kom vir iemand wat 'n teleskoop met verligte kruishaar soek teen 'n billike prys.
Ek het sommer maar net gewonder.
Groete,
Lourens