Page 1 of 1
375 Ruger en .22 Winchester goedgekeur
Posted: Mon Mar 26, 2012 3:16 pm
by Louis Kriel
Ek het sopas met Call Centre in Pretoria gepraat en beide my aansoeke is vandag goedgekeur! Ek het op 16 Januarie aansoek gedoen, wat beteken dat dit net meer as 2 maande geneem het. As mens in ag neem dat die aansoek vir byna 'n maand by ons polisie stasie gele het, beteken dit die aansoeke het minder as 1 en half maande in PTA gele. Not too shabby hei Nige!!!
Ek dink die redes is as volg: 1. Toegewyde Jagter 2. Kaapjag endossemente vir beide gewere. 3. A lot of luck!
Re: 375 Ruger en .22 Winchester goedgekeur
Posted: Mon Mar 26, 2012 3:18 pm
by VdWalt
Baie geluk man! Geniet hulle.
Re: 375 Ruger en .22 Winchester goedgekeur
Posted: Mon Mar 26, 2012 3:21 pm
by Vantheman
Baie geluk man. Is net so opgewonde. Die mense daarbo het vir my ges? hulle is besig met myne, sal nog net so week vat. Kom ons hou duimvas...
Re: 375 Ruger en .22 Winchester goedgekeur
Posted: Mon Mar 26, 2012 3:56 pm
by Armand Steenkamp
Baie geluk man!! Hehe het n idee in die baie nabye toekoms kan julle bietjie vir my ook geluk se
Groetnis
Re: 375 Ruger en .22 Winchester goedgekeur
Posted: Mon Mar 26, 2012 4:57 pm
by grumpy
Re: 375 Ruger en .22 Winchester goedgekeur
Posted: Mon Mar 26, 2012 6:01 pm
by Armand Steenkamp
HAHAHAHA Nee wat dis juis hoekom ek herlaai! Nou kan ek mos dam weer die naweek n lyntjie gan natmaak!
Groetnis
Re: 375 Ruger en .22 Winchester goedgekeur
Posted: Mon Mar 26, 2012 6:58 pm
by Roger
Baie geluk !!
Re: 375 Ruger en .22 Winchester goedgekeur
Posted: Mon Mar 26, 2012 8:33 pm
by Marc
Baie geluk en dankie vir die goeie nuus, daar is lig innie tonel en klink my nie dis 'n trein nie
