nuwe .308 inskiet
Posted: Mon Mar 26, 2012 12:34 pm
Dagse almal,
Na ses maande het ek sopas my nuwe .308 CZ gekry (bravo aan die SAP vir die vinnige diens!!!!)
My teleskoop is op en ek wil nou graag begin inskiet.
Is daar enige spesifieke riglyne wat mens moet volg om 'n loop op die regte manier in te skiet??
As enige persoon dalk kan help sal dit fantasties wees.
Ek wil dit graag die regte metode gebruik om jare lange diens uit my nuwe metgesel te kry.
Groetnis!!!