Page 1 of 1

ParkerHale

Posted: Thu Mar 22, 2012 8:14 am
by Cobus(Cobb)
Ek het so stel Parker Hale ringe bekom....

Goeie maak/produk??..

Ek luister graag

Re: ParkerHale

Posted: Fri Mar 23, 2012 5:23 am
by Jacquesb
Hi Cobb
Ek is nie 'n kenner nie maar gaan my mening gee.
Ek weet dat Parker se gewere goed is.
As die Parker Hale ringe staal is, en alle skroefdraad ens in goeie toestand is, sien ek nie fout nie.
As dit alluminium is, sal ek dit net op 'n lae terugskopgeweer gebruik.
Groete
Jacques