Page 1 of 1

Windgeweer teleskoop

Posted: Wed Mar 21, 2012 2:31 pm
by Jacquesb
Hallo manne
Ek soek asb raad.
Ek het 'n Hatsan mod 150 windgeweer. Dis 'n .177 springer met geadverteerde vervaardiger specs van 1250fps. Hy laat waai nogal en skop goed vir 'n windbuks.

Dis 'n geweerjie vir voels, ongediertes, teikenskiet ens,

Watse teleskoop kan ek gebruik. Is dit belanrik om 'n vergroting te he en is 'n paralaksverstelling belangrik?

Enige raad of ondervindings sal waardeer word.

Dankie
Jacques