Page 1 of 1

Millet 4-16x50 TRS

Posted: Tue Mar 20, 2012 5:44 pm
by Scrappies
Dage manne,

Wil net by julle ouens hoor of daar van julle is wat al met scopes te doen gehad het. Die reviews op die net praat nogal goed van die outjie.

Laat weet my asb?

Dankie!