Page 1 of 1
90 grain Sierras en 270 win
Posted: Fri Mar 16, 2012 9:42 am
by Naas
More Manne.
Ek wil gou hoor wat julle van die kombinasie dink.
Ek het bietjie op die net gekrap en die janks praat met groot lof oor die
ligte pint in die 270.
Ek sal die kombinasie slegs vir papier en jakke gebruik,om die rede dat ek amper geen over
penatrasion sal he nie.
As daar dalk ieman so gaaf sal wees om meer detail op die combo te gee sal ek dit baie wardeer.
Geweer.
98 obendorf mauser
24.21 inch loop
met kd op.
loop is in 1:10 twist
din loop
Kompenente wat ek het.
Doppe: pmp
h20: 70.1 grain
Size: net die nek
Primer: pmp mag en cci 250
Kruit: s335,s355,s365,s385
Hulle praat van n col van 3.158 inch
Dankie Byvoorbaat
Naas
Re: 90 grain Sierras en 270 win
Posted: Fri Mar 16, 2012 10:29 am
by Yalair
Naas
Probeer eerder 110greiners, die 270 sukkel om daarie korter ouens te stabiliseer. ek het baie gesukkel met die 90grein sierra. Onderaan is wat ek met 80g GSC HV gekry het, maar hulle 110 groep baie beter en spoed is mooi. Die 110g laai ek met S355 en 200 primer kan nie nou lading onhou nie.
Groete
Ben
Kruit S321
Primer 250
TPL 82.1mm
Dop Nosler
80g GS Custom Hv
1. 54 g = 3620
2. 54.5g = 3675
3. 55g = 3760
4. 55.5g = 3870
5. 56g = 3925
Lading wat ek gekies het is 54.5g die spoed meet mooi konstand en kry goeie groeperings, het net op 100m gegroep en is onder 1" sal nou uitgaan na 200m en kyk na groep en trajek. Tot op 3925 vps kan ek nie tekens van druk optel nie,
Re: 90 grain Sierras en 270 win
Posted: Fri Mar 16, 2012 10:50 am
by Naas
Yalair
Baie dankie vir die terugvoer.
Ek is in nam en het nie toegang tot daai manne se ammo nie.
Ek het na die 110 v-max gekyk,maar daai outjies is wilt duur. N$ 480.00/100
Die 90 grainers kry ek teen N$ 280.00/100
Ek het reed al 100 bestel en sal namidag land.as hulle nie wil loop nie sal ek maar daai 110s
moet probeer.
Sal 335 of 355 dalk werk op die 90.Ek wil nie graag n blik ander kruit aankoop as dit dalk nie gaan werk nie.
Ek hou baie van daai spoete,ek siet tans 53.5 s355 agter n 130 grain rem punt.
Ek dink ek gaan daai 90 voor die delfde lading sit en crony,om tesien waar my spoed le.
Naas Potgieter
Re: 90 grain Sierras en 270 win
Posted: Fri Mar 16, 2012 10:57 am
by Yalair
Naas
Ek het nie my lading boekie by my nie, dink jy moet die 355 probeer met 53.5 behoort jy veilig te wees.
groete
Ben
Re: 90 grain Sierras en 270 win
Posted: Fri Mar 16, 2012 11:02 am
by Naas
Dankie Ben
Ek sal terugvoer gee op die ontwikeling
Naas
Re: 90 grain Sierras en 270 win
Posted: Fri Mar 16, 2012 12:13 pm
by Naas
Middag Manne.
Ek wil net hoor of eimand met QL
dalk die combo vir my kan hardloop
op sy program.
Ek wil net min of meer weet waar my roer se node sal le.
en wat my dopvul sal wees met die 355 kruit met die 90 grain
punt.
Baie Dankie
Naas
Re: 90 grain Sierras en 270 win
Posted: Mon Mar 19, 2012 8:58 am
by Naas
More Manne.
Ek wil net met julle die groot sukses deel
rondom die 90grain sierra puntjies.
Ek het saterdag gaan skiet.ek het hulle met s321 s355 en s365 gelaai.
s365 was testadig ek kon net 3000fps kry.
s355 get baie mooi groepeer en het n spoed van 3400fps gegee.
s321 se dopvul is nie baie mooi nie maar kon baie mooi groep en het n spoed van 3615 gegee.
Ek het die puntjies Sondag op 200 en 300 gaan skiet.met n zero op n duim hoog op 100m
op 200 is hy 1dium laag en op 300 is hy4.5 duim laag.
Ek is meer as tevreede met die puntjies se performance.
my vrou like hulle ook kwai,omdat die geweer nou baie min skop.en su die gonge tot op 250m
kon peper.
Yalair,Baie dankie vir die raad.ek sien dat ek presies die selfde laading gebruik as wat jy op daai 80 grainers gebruik.
Ek gooi nou:
90 grain sierra hollow points.
dop:Pmp
Primer: pmp mag
Kruit: s321
Grain: 54.5
Tpl: 80.10mm
Spoed:3615fps
Groep op 100m: 12.5mm
Dankie Mamme.
Naas
Re: 90 grain Sierras en 270 win
Posted: Mon Mar 19, 2012 11:04 am
by Naas
Ek het net nog 1 vraag.
Aangesien my dupvul nie na wense is met die s321 nie.
Sal my druk baie styg as ek dakron gebruik om die kruit terug tehou.
Sal dit n groot verskyl maak aan die soed en groep konsentrisietyd.
Dankie
Naas
Re: 90 grain Sierras en 270 win
Posted: Mon Mar 19, 2012 7:48 pm
by Gerrit Visser
Hi Naas
Kyk gou of die kole die sous werd is-
200m 300m 15mph/300m spoed op 300m
Sierra 90gr @3615F/s 0cm -20.3cm 40cm 2036f/s
SierraMK 135gr @3005f/s 0cm -20.7cm 18.1cm 2380f/s
NoslerBT 130gr @3180f/s 0cm -18.8cm 19.0cm 2468f/s
Re: 90 grain Sierras en 270 win
Posted: Mon Mar 19, 2012 8:30 pm
by Naas
Dankie Gerrit
Ek hoor wat jy se.maar ek genruik die koele vir jakke.
Die bt lyk goed.maaris vrek duur by ons in nam
Die mk sal weer net deur gaan met temin skade.
Vir grote goed gebruik ek die rem corloks teen 3150fps.
Baie dankie vir die moite.
Naas.