Page 1 of 1

Grootpryse Jagkompetiesie

Posted: Thu Mar 15, 2012 4:08 pm
by BLOK
Ek het hierdie kompetiesie in die Republikein gekry wrintiewaar nie slegte pryse nie. Dink regtag n paar van ons kan maar ook inskryg.




Gobabis Jeugsentrum ? Jagkompetisie
Gobabis Jeugsentrum - Jagkompetisie

Om in te skryf, besoek Republikein se webtuiste en volg die skakel na die kompetisieblad of kontak Piet van der Walt by
Selfoon: 081 243 4051
E-pos: corvdw@mweb.com.na
Faks: 062 562 255
R/N$100 per kaartjie

1STE PRYS
? Naweek vir 4 by
Neuhoff Gasteplaas
1x Eland en 1x Gemsbok
mag gejag word
1x Koedoe en 1x skaap

2DE PRYS
1x Koedoe
2x Gemsbokke
2x Sprinbokke
2x Skape

3DE PRYS
1x Koedoe
1x Gemsbok
2x Springbokke
1x Skaap

4DE PRYS
1x Koedoe
1x Gemsbok
2x Springbokke
1x Skaap

5DE PRYS
1x Koedoe
1x Gemsbok
2x Springbok

6DE PRYS
1x Koedoe
1x Hartebees
2x Springbokke

7DE PRYS
1x Koedoe
1x Skaap

8STE PRYS
1x Gemsbok
1x Skaap

Sluitingsdatum: 31 Maart 2012
Trekking vind plaas op 19 April 2012 by die Gobabis Jeugsentrum, Gobabis, Namibi?

KOMPETISIERE?LS:
Die pryse sal in Mei, Junie en Julie 2012 beskikbaar wees.
Geen prys sal vir kontant verruil word nie.
Pryse moet op Gobabis, Namibi? afgehaal word of alternatiewe re?lings moet vooraf getref word.

Gobabis Jeugsentrum
Bank Windhoek
Takkode: 481 172
Rekeningnr: 800 248 3844
Die geld word gebruik vir die bou van die eetsaal en kombuis.


Staan ? kans om ? gelukkige wenner te wees en kliek hier vir ? inskrywingsvorm.
Stuur die inskrywingsvorm saam met ? bewys van betaling na Piet van der Walt
e-pos: corvdw@mweb.com.na of faks: 062- 562 255.
Jy sal ? kaartjie met ? gelukkige nommer daarop per faks of e-pos ontvang.

Die sluitingsdatum is Saterdag 31 Maart 2012, en die trekking vind plaas by die Jeugsentrum op Gobabis, Donderdag 19 April 2012.

Kontak Piet van der Walt vir meer inligting by 081 243 4051

BANKBESONDERHEDE:
Gobabis Jeugsentrum
Bank Windhoek
Takkode: 481 172
Rekeningnr: 800 248 3844
Verwysing: Jagkompetisie en u naam

KOMPETISIE RE?LS:
Die pryse sal in Mei, Junie en Julie 2012 beskikbaar wees.
Geen prys sal vir kontant verruil word nie.
Pryse moet op Gobabis, Namibi? afgehaal word of alternatiewe re?lings moet vooraf getref word.
Indien jy nie ? kaartjie met ? gelukkige nommer op ontvang nie, kontak vir Piet van der Walt by 081 243 4051.

DIE GELD WORD GEBRUIK VIR DIE BOU VAN DIE EETSAAL EN KOMBUIS.