Page 1 of 1
Quickload hulp asb 6.5 x 55
Posted: Wed Mar 14, 2012 11:07 am
by Rasmus
Goeie Dag
Kan die quickload manne my dalk help asb.
Ek is opsoek na n lading vir my 6.5 x 55 met Hornady GMX'e 120gr.
Inligting is as volg:
Doppe Remington
H20 kapasiteit 59.8gr
Kruit S 365 Lot 63
Loop lengte 22"
Twist 1:8
Primer cci 200
Geweer Ruger
TPL 80.82mm dan is die koe?l in die lands!
Wat sal julle aanbeveel tov TPL ek het gedink of 80.32mm dan is ek .5mm weg of eerder 79.82 dan is ek 1mm weg?
Dankie
Rasmus
Re: Quickload hulp asb 6.5 x 55
Posted: Wed Mar 14, 2012 11:32 am
by Rasmus
Dankie Ludwig
Ek het n Hornady OAL gauge gebruik met hom kan jy die koe?l mos druk todat hy in die lande is.
As ek die gauge uit trek dan sal die koe?l nie saam die dop uitkom nie jy moet hom dan liggies uit tik met n dowel.
Groete
Re: Quickload hulp asb 6.5 x 55
Posted: Wed Mar 14, 2012 12:26 pm
by Rasmus
Ludwig
Baie dankie! Ek hoor jou oor die TPL ek gaan dit bietjie probeer en kyk. Daar leer ek ook weer verder...
Sou jy voorstel dat ek dalk eerder n nuwe blik S365 gaan koop en eerder die huidige een aanwend as 355?
Wat is Quickload se maksimum drukvlakke op die 6.5? Aangesien daar mos heelwat ou militere wapens is en dan ook die nuwes soos Ruger, Sako, Howa ens?
Groete
Re: Quickload hulp asb 6.5 x 55
Posted: Wed Mar 14, 2012 12:45 pm
by Wouter Roets
Rusmus/Luddie
Ek wend die Lot63 aan presies soos S355. Daar was weinige veranderinge nodig om dit te gekalibreer het met die kalibers waarin dit gebruik was. Ek stel ook voor jy kry Lott64 of hoer want dit is die beter poeier vir die 6.5x55. Weet van n paar manne wat S385 met goeie resutate in hom harloop maar dit is gewoonlik met die swaarder koeels.
In die Ruger sal ek met gemak 60 000psi as my maksimum skiet. Geen probleem.
Groetnis
Wouter
Re: Quickload hulp asb 6.5 x 55
Posted: Wed Mar 14, 2012 1:50 pm
by Rasmus
Dankie Wouter / Luddie
Ek gaan dan eerder n nuwe blik aanskaf.
Het ook gesien dat S385 lekker werk met die koe?le bo 140 GR.
Groete
Rasmus
Re: Quickload hulp asb 6.5 x 55
Posted: Thu Mar 22, 2012 8:14 am
by Rasmus
Dags? Kerels
Het gister toe bietjie gaan kyk wat maak die lading.....
Lading deur QL aangedui is as volg. S365 node spoed 2843 FPS behoort daar te kom met 46.7gr
Ek besluit toe om op 45 gr te begin en op te werk. Ladings was soos volg.
45, 45.5, 46, 46.7
Ek het so net na 1 uur geskiet dit was 25C buite gewees en daar het n noord ooste wind gewaai, was ook ietwat van n mirage teenwoordig.
S365 Lot 064
Spoed was soos volg gewees.
45gr lading alles was nog klopdisselboom. Primers fine, slot maklik oop ens
1) 2977
2) 2979
3)2958
45.5gr hier het die primers ietwat begin wys hulle raak plat, nog geen kraters nie, slot nog normaal oopgemaak.
1) 2999
2) 2993
3) 3000
46gr lading slot bietjie moelik oop, primer nie lekker nie...
1) 2985
46.7gr slot steeds nie te moeilik nie. Maar kon sien op primer bly weg!!
1) 3001
Kan iemand asb vir my QL bietjie kalibreer en terug voer gee. Ek het nie groeperings gemeet nie. Almal was egter so tussen 25mm tot ek skat 35mm op n 100m gewees. MAW twee bymekaar een bietjie weg.
Ek het toe ook sommer Nosler Ballistic tips gelaai. 120gr TPL 8.12mm
46gr
1) 2905
2) 2893
3) 2892
46.7gr
1) 2923
2) 2925
3) 2935
Wat opmerklik was is dat met die GMX'e kon ek sien dat 46 en 46.7gr die druk tekens duidelik s? bly weg!! MAAR op die ballistic tips was dit nie die geval nie!
Ek het ook n paar 129gr SST's gehad wat met lot 63 gelaai was. Ek het toe 3 SST's gelaai met Lot 64.
Lading was soos volg:
Lot 63, 43gr, SST 129gr
Spoed
1) 2705
2) 2739
Lot 64, 43 gr SST129gr
1) 2672
2) 2675
3) 2691
Dan laaste vraag as mens Nosler Custom brass gebruik is dit nodig om hulle eers te resize? Hulle webstuiste s? dat hulle ready to load is?
Dankie vir al die hulp!!!
Re: Quickload hulp asb 6.5 x 55
Posted: Thu Mar 22, 2012 9:18 am
by Rasmus
Ludwig
Dankie vir die verduideliking! Ek het nie self QL nie wil dit nog kry! Omstandighede laat dit nie tans toe nie.
Ek was in skaduwee gewees toe ek geskiet het. Ek sien dat die snelhede wat ek gekry het op die gemiddeld so 126vt/s vinniger was as die voorspelling. Is dit nog binne perke?