Page 1 of 1
Goeie Nuus
Posted: Tue Mar 13, 2012 9:55 am
by wingover
Ek het vanoggend gehoor 2 van ons lokale skaap diewe (buurman se werkers) is agter tralies en die derde is blykbaar deur n boer op sy plaas geskiet (gewond) waar hy besig was om nog skape te steel. Die 2 been jakkalse veroorsaak die meeste skade!!!!!
Re: Goeie Nuus
Posted: Mon Apr 09, 2012 3:01 pm
by JopieFourie
deur n boer op sy plaas geskiet (gewond)
Mooi man, maar ek glo die man gaan in die moeilikheid wees.
Noudie dag is 5 ooie op buurplaas geslag. Vermoed dit is ook werkers se toedoen. Maak mens kwaad, sleg moere!!!
Re: Goeie Nuus
Posted: Mon Apr 09, 2012 3:14 pm
by Beretta
Ja hulle is net soos die fancy computer manne en brommers al wat hulle wil doen is in jou huis kom en alles op d@##%r. Ek het nie genade vir hulle nie.Breek hulle vingers.
Re: Goeie Nuus
Posted: Wed Apr 18, 2012 3:19 am
by visstok
Dis sleg dat jy in die moeilikheid kom as jy net jou besittings probeer beskerm. My oupa het so storietjie gehaat. Was lank terug het hy een aand honde by sy skaap gekry, toe hy die honde begin skiet, spring die honde se baas onder n bessembos uit en begin met sy kurke hardloop. Toe die eerste loodpil agter sy hakke vasslaan verloor hy die kurke en hardloop soos n 100m atleed homself vinnig uit die moeilikheid uit! Baie bly julle kon die helsems vang!!! Groete visstok
Re: Goeie Nuus
Posted: Tue Jul 03, 2012 4:16 pm
by FHM
...Laat my dink...n hammermeul en n ou put op die plaas...

Re: Goeie Nuus
Posted: Sat Jul 14, 2012 11:09 am
by wingover
Ek dink n krokodil plaas sal goed werk, Leeu plaas sal nie werk nie want n Leeu het darm ook sy trots

Re: Goeie Nuus
Posted: Sat Jul 14, 2012 9:19 pm
by cg rossouw
Ons het ook so maand terug een van ons eie manne gevang, hys hof toe en die aanklaer stuur hom terug plaas toe om te kom werk vir die waarde van die skaap. Weet nie waar die dinge gaan nie maar hoe dom kan jy nou wees om so ou terug te vat, hy sal mos weer slag. Moet net se dat as jy n saak oop maak dat jy jou vee se waarde so hoog as moontlik moet maak, bv het my skaap op R 10 000 waardeer dan maak dit die saak die moeite werd en hy moet vir die hoe bedag gevonnis word, s? R10 000 een jaar tronkstraf
Re: Goeie Nuus
Posted: Mon Jul 16, 2012 9:44 am
by wingover
Ek dink die probleem met die vee steelery is dat dit in hulle hele evolusie is en dat hulle nie dieselfde daar oor redeneer as ons nie. Dieselfde weer oor wild diefstal. n" Poacher" redeneer weer dis ons almal se wild. Ek noem dit "self justification" Daar word glad nie in ag geneem dat die boer die plaas moes koop die vee/wild aangekoop het nie die goed versorg en onderhou nie en dat dit sy besigheid is nie. Gaan kyk wat gebeur as daar van enige van die ketting winkels se vooraad gesteel word. Waar sal hulle daai persoon terug indiens neem om, kom ons s? vir n pakkie skeermes lemmetjies en blik deoderant die waarde voor terug te werk. Dis n grap. So ver die wild diewe se straf aangaan is ek baie bly dat dit nou in n erenstige lig gesien word en straf daarvoor, maak dit van so aard dat die wat gevang word nie sommer maklik dit weer sal wil doen nie.