Manne miskien ken julle klaar die "trick" maar ek noem dit maar net ingeval daar mense is wat nie hiervan weet nie.
Om 'n sticker, bv. die Jaracal sticker op jou bakkie te plak sonder dat dit lug blasies maak werk die volgende nogal goed. Was die opervlakte op die voertuig se bakwerk waar jy die sticker wil plak met 'n sterk oplossing seep water (sunlight liquid). Maak seker die area is mooi skoon van enige modder,stof en sand. Neem dan 'n lap of spons wat jy in die seep oplossing nat maak en vryf die area waar jy die sticker wil plak goed nat. Moet nie oortolige seep water afdroog nie, plak onmiddelik die sticker op die nat gemaakte opervlakte en skuif dit dan reg totdat jy tevrede is met die spasieering. Los die voertuig in die son vir omtrend 'n halfuur om te droog en siedaar, jou sticker sit sonder enige blase.
Indien daar moontlik blasies agter die sticker vorm kan dit maklik met 'n klam lap of spons uit gevryf word deur die sticker met een hand op sy plek te hou en met die ander hand die klam lap oor die sticker te vryf - begin op 'n een kant van die sticker en vryf in een rigting bo-oor die sticker na die ander kant. Doen hierdie oefening voordat die sticker droog geword het. As jy tevrede is dat al die blasies uit is, parkeer die bakkie in die son vir halfuur om af te droog.
Sticker plak tip
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Sticker plak tip
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Sticker plak tip
Freek
Probeer dit vir Kulula se groundcrew vertel. Hulle vind dit nie snaaks nie.
Christo
ps - maar ek's nog lank nie klaar nie.
Probeer dit vir Kulula se groundcrew vertel. Hulle vind dit nie snaaks nie.
Christo
ps - maar ek's nog lank nie klaar nie.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Sticker plak tip
Naand
Waar kan ek van die stickers kry en wat kos hulle?
Groete
SJ
Waar kan ek van die stickers kry en wat kos hulle?
Groete
SJ
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Sticker plak tip
Christo, hoekom kry ek die idee iemand het 'n sticker te naby aan jou moer meter geplak? Of lees ek jou post verkeerd...
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
-
Danie Lombard .243
Re: Sticker plak tip
Hallo daar Christo.
Het jy probeer om 'n sticker op een van kulula se gorund crew se voorkoppe te plak?
Ek dink hul sal nie baie daanvan hou as jy hul voorkopppe eers benat met seepwater om so te verhoed dat hul nuwe prag hoof tooisel nie blase maak nie

Grap sommer, het ge glimlag toe Freek vra oor die moer meter. Mooi man Freek. Ek meot se, 'n man het beslis 'n moer meter.
Die ding word deur 'n skoonma ge calibrate.
Dink myne is al so gerbruik, die ding het al sluitasie en moet dus vervang of oorgedoen word.
Grote groete vir jul almal
Het jy probeer om 'n sticker op een van kulula se gorund crew se voorkoppe te plak?
Ek dink hul sal nie baie daanvan hou as jy hul voorkopppe eers benat met seepwater om so te verhoed dat hul nuwe prag hoof tooisel nie blase maak nie
Grap sommer, het ge glimlag toe Freek vra oor die moer meter. Mooi man Freek. Ek meot se, 'n man het beslis 'n moer meter.
Die ding word deur 'n skoonma ge calibrate.
Dink myne is al so gerbruik, die ding het al sluitasie en moet dus vervang of oorgedoen word.
Grote groete vir jul almal
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Sticker plak tip
SJ,
Stuur my jou pos adres, ek het nog so paartjies oor indien jy belangstel. Jy kan ook vir Taffie of Jacques Botha vra, ek glo hulle sal kan help.
Stuur my jou pos adres, ek het nog so paartjies oor indien jy belangstel. Jy kan ook vir Taffie of Jacques Botha vra, ek glo hulle sal kan help.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Sticker plak tip
Danie,
gebruik 'n spyker gun as hy nie lekker wil plak nie!
Hein
gebruik 'n spyker gun as hy nie lekker wil plak nie!
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Sticker plak tip
Danie, ek is nog jonk getroud maar ek begin reeds verstaan waarvan jy praat. Dit sal seker help as mens die afstand tussen die kalibreerder en die moer meter so v?r as moontlik van mekaar hou. 
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Sticker plak tip
Freek/Danie
Ek wou een vir ons foto-album op 'n Kulula vliegtuig se neus plak ( net vir 'n baie klein rukkie om die foto te neem ) toe hulle moere vir my gestrip het. My moermeter is govenner is gestrip. My vrou dink ek ly aan bipol?re be$#@&geit, partykeer kan jy met my maak wat jy wil ( selfs riempietjies se post lees en niks gebeur ) , en ander kere............. . Hulle voorkoms is gelukkig nie so gereeld nie.
Christo
Ek wou een vir ons foto-album op 'n Kulula vliegtuig se neus plak ( net vir 'n baie klein rukkie om die foto te neem ) toe hulle moere vir my gestrip het. My moermeter is govenner is gestrip. My vrou dink ek ly aan bipol?re be$#@&geit, partykeer kan jy met my maak wat jy wil ( selfs riempietjies se post lees en niks gebeur ) , en ander kere............. . Hulle voorkoms is gelukkig nie so gereeld nie.
Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Sticker plak tip
Awsome, dit sou kwaai gelyk het!Ek wou een vir ons foto-album op 'n Kulula vliegtuig se neus plak ( net vir 'n baie klein rukkie om die foto te neem )
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!