Page 1 of 1
Goed gekeur!!
Posted: Tue Mar 13, 2012 8:07 am
by VdWalt
Re: Goed gekeur!!
Posted: Tue Mar 13, 2012 8:11 am
by Lourens
Baie geluk!! Geniet hom baie, dis 'n baie lekker kaliber daai!!
Groete,
Lourens
Re: Goed gekeur!!
Posted: Tue Mar 13, 2012 8:15 am
by Biltong
Baie geluk VdWalt, hoe lank het dit toe in totaal geneem en het jy al die kaartjie?
Groete.
Re: Goed gekeur!!
Posted: Tue Mar 13, 2012 8:20 am
by Hartskoot Hennie
Re: Goed gekeur!!
Posted: Tue Mar 13, 2012 8:30 am
by ArnoldM
Baie geluk! Min dinge so lekker soos daai gevoel :-) Geniet!
Re: Goed gekeur!!
Posted: Tue Mar 13, 2012 8:32 am
by DWB
Baie geluk man! Hoe lank het dit gevat?
Re: Goed gekeur!!
Posted: Tue Mar 13, 2012 8:33 am
by SV MAD (Henk)
Baie geluk!
Re: Goed gekeur!!
Posted: Tue Mar 13, 2012 8:34 am
by VdWalt
Sy was besig om die goedkeuring op die rekenaar te tik soos
ek met haar gepraat het. Sal seker so week of wat vat, maar ek sal maar
kyk of ek die geweer met 'n brief van die stasie af kan gaan haal.
O ja - dit het van 3 Aug tot vandag gevat ...!
Re: Goed gekeur!!
Posted: Tue Mar 13, 2012 8:40 am
by Marc
Baie geluk, geniet hom

Re: Goed gekeur!!
Posted: Tue Mar 13, 2012 9:57 am
by Vincehond
Happy days my maat.Geluk en mag hy nog vir jou baie vreugde bring.
Re: Goed gekeur!!
Posted: Tue Mar 13, 2012 12:59 pm
by BLOK
Mooi man bly vir jou, is dit die geweer wat ek jou die brief voor gegee het.
Re: Goed gekeur!!
Posted: Tue Mar 13, 2012 1:07 pm
by Klopper
Baie geluk!!!!!
Re: Goed gekeur!!
Posted: Tue Mar 13, 2012 2:03 pm
by VdWalt
BLOK wrote:
Mooi man bly vir jou, is dit die geweer wat ek jou die brief voor gegee het.
Net so - ek het skuld gemaak by Geelhout ook

So ek jok nie so ek sal maar
by julle moet kom draai!!

Re: Goed gekeur!!
Posted: Tue Mar 13, 2012 3:18 pm
by BLOK
Jy sal maar by Geelhout moet draai, Kameelboom is laasweek verkoop ek nie eers toe kans gekry om my eie kwota af te haal nie.
Re: Goed gekeur!!
Posted: Tue Mar 13, 2012 7:25 pm
by VdWalt
BLOK wrote:
Jy sal maar by Geelhout moet draai, Kameelboom is laasweek verkoop ek nie eers toe kans gekry om my eie kwota af te haal nie.

Ek was seker ek gaan nog daar met die boog ronsluip...
Re: Goed gekeur!!
Posted: Tue Mar 13, 2012 9:31 pm
by DieKraai
Manne
Ek het sopas verneem my Howa 22-250 se lisensie is goedgekeur!
Vir die wat nog wag, hou net moed!
Mooibly.

Re: Goed gekeur!!
Posted: Fri Mar 16, 2012 2:17 pm
by jacojrdn
Geluk, dit is n lekker gevoel.

Het n kans gevat en my Brno .300 Win mag van my naam af gehaal net na die 2011 jag seisoen om my nuwe Blaser R8 .300 Win mag se lisensie te kon kry.
Het die gelukkige nuus gekry dat al die lisensies waarvoor ek aansoek gedoen het goedgekeer is, en die R8 .375 H&H se lisensie al reeds by die stasie is. Nou moet ek net klaar werk dat ek by die huis kan kom om hulle te toets. Die Punte en doppe le al die laaste 8 maande reg om herlaai te word. Nou kom die lekker werk.
Jaco