Page 1 of 1

Trofee jag - Dokumentêr

Posted: Mon Nov 23, 2026 3:06 pm
by Frederik
🎥 The Hunt: Into the Grey — die waarheid oor trofeejag, vertel deur nie jagter/jagter, wetenskaplikes en die plaaslike gemeenskappe wat saam met wild leef.

As voormalige beroepsjagter en uitrusters kan ek bevestig: dit is wat werklik op die grond gebeur — nie wat die media uitbeeld nie.

Kyk dit voordat jy oordeel, en deel asseblief. 👇
https://www.youtube.com/watch?v=AjUA8Lf8Rdw

Dit is 1 uur lank maar baie goed aanmekaar gesit. Lekker vir die engelsman gelag van Born Free.