Jeep ratkas remap
Posted: Tue Nov 17, 2026 1:42 pm
Goeie dag almal,
Ek het groter wiele op my Jeep gesit en het gewonder of iemand op die forum dalk weet van n plek in of naby PTA wat my ratkas se mapping kan kalibreer vir die groter wiele?
Enige voorstelle sal wardeer word.
Groete