Page 1 of 1

RSA Aksie gesoek

Posted: Sat Nov 14, 2026 8:07 pm
by Fanta300
Goeie dag. Ek is op soek na ‘n RSA aksie.
Ek het ‘n Walther 7mm loop (blank) waarmee ek iets wil bou en het ‘n mooi Musgrave kolf so hy sal mooi pas op die RSA aksie.
Ek het nognie finaal besluit nie maar oorweeg ‘n 7x57.
Loop is 1:9.