Enige Astra rewolwer eienaars?
Posted: Sat Nov 14, 2026 9:44 am
Goeiedag Jarcal,
Ek help n gesin van emigrante om van wapens ontslae te raak en een rewolwer se agterste, verstelbare visierplaatjie is weg.
Het iemand asb n paar foto's wat kan demonstreer hoe die agterste visier op n Astra rewolwer werk? Dan kan ons een probeer maak, of dalk n beskikbare een aanpas.
By voorbaat dank!