Page 1 of 1

UltimateReloader Review: Telson ARC

Posted: Thu Nov 05, 2026 4:25 pm
by pwdejager
Die Telson ARC is 'n 2nd Focal Plane jag teleskoop met uitstekende glas en bou kwaliteit.

Kyk gerus na Gavin Gear (UltimateReloader) se video oor die Telson ARC: https://youtu.be/PiLGpKb7IKM?si=zorR_caGO8tcs5bY

En nou kan Jaracal lede 20% af op enige ARC (Mil of MOA)kry vir die maand van November 2026, gebruik net kode: JaracalARC as jy op die webwerf koop.

Indin jy een wil sien in persoon: Dave Sheer Guns Cape Town, Guntech National Pretoria of sommer by my in Somerset Wes.

Vir die prys sal jy nie beter glas en tracking kry nie.