Page 1 of 1

Re: Hunting Season Special!

Posted: Fri Mar 16, 2012 9:34 pm
by Hilux01
Rudolph

Fantastiese prys, dankie, ek het n vriend wat sopasĀ  n CZ 550 9.3x62 gekoop met n 22" loop gekoop het, sy lisensie is goedgekeur
Wat is die lengte van jou scope?
Hy sit natuurlik met die 22" loop en kan snaaks lyk as n ou met n te lank scope sit

Henk

Re: Hunting Season Special!

Posted: Sun Mar 18, 2012 11:53 am
by Hilux01
Dankie R

Ek gaan dat hy van die website af werk as hy belangstel

Re: Hunting Season Special!

Posted: Fri Mar 30, 2012 12:22 am
by Herman Venter
Rudolph Optics
Is daardie annbod nog beskikbaar of is dit alreeds verby?

Groete
Herman

Re: Hunting Season Special!

Posted: Fri Mar 30, 2012 8:16 am
by Chevvy SS
Werklik 'n goeie prys.

Re: Hunting Season Special!

Posted: Fri Mar 30, 2012 9:04 am
by Heinf
kry mens hulle in matt silver ?