Page 1 of 1

Browning B25. R50000

Posted: Sun Oct 25, 2026 8:13 am
by Fanta300
73616d17-23d4-4722-a6f4-bb3cb75fcc27.jpeg
d93bb931-d8df-4262-8705-20e3049d0fb5.jpeg

Re: Browning B25. R50000

Posted: Sun Oct 25, 2026 2:27 pm
by Pvdw
Is die 'n FN gemaakte geweer? Enige idee watse Draad geweer dit is?

Re: Browning B25. R50000

Posted: Sun Oct 25, 2026 7:06 pm
by Fanta300
Ek sal môre meer inligting en beter fotos kan kry. Wou net belangstelling prikkel.

Re: Browning B25. R50000

Posted: Mon Oct 26, 2026 9:52 am
by Dries Skiet
Serial nommer sal presies se wat se model, jaar ens.

Re: Browning B25. R50000

Posted: Mon Oct 26, 2026 9:18 pm
by Fanta300
Dankie Dries. Sal môre gaan kyk.

Re: Browning B25. R50000

Posted: Tue Oct 27, 2026 10:59 pm
by Fanta300
Hier is reeks nr
8557 S72
As iemand fotos soek WA my
0828729agtagt5

Re: Browning B25. R50000

Posted: Wed Oct 28, 2026 8:23 pm
by Pvdw
Volgens wat ek kan uitmaak is dit geweer nr. 8557 (S 12 boor) 1972

Graad behoort êrens op die staalwerk gestempet te wees.

Re: Browning B25. R50000

Posted: Thu Oct 29, 2026 12:38 am
by Johan van Wyk
Dis 'n A-1, die intreevlak graad. R50k is, myns insiens, so raps styf. In die VK is hierdie so 800-900 pond se geweer. Maar ek mag uiteraard verkeerd wees.

Re: Browning B25. R50000

Posted: Thu Oct 29, 2026 8:45 pm
by Fanta300
Dankie Johan. Ek het gesoek vir die kode wat sê wat sy graad is maar sien niks nie. Waar moet ek kyk?

Re: Browning B25. R50000

Posted: Thu Oct 29, 2026 8:59 pm
by Fanta300
Ok ek sien nou. Die gravering op die aksie dui die graad aan. Die baie minimale graverin wys dis graad A1.
Intreevlak soos Johan sê.
Sal bietjiemet die verkoper praat vir ‘n beter prys.

Re: Browning B25. R50000

Posted: Thu Oct 29, 2026 9:10 pm
by Pvdw
Saterdag met 'n Browning kenner/ handelaar gesels. Volgens hom is die A1 afhangende van kondisie 'n 12-16k geweer. Nie populêr as gereelde gebruik geweer maar meer vir iemand wat versamel en hom nou en dan skiet op die regte geleentheid.

Re: Browning B25. R50000

Posted: Mon Nov 02, 2026 11:19 am
by Dries Skiet
Ek dink R12-16K is poging tot diefstal. Dit is tog n Browning B25 wat is België gemaak is. As dit myne was, niks onder R25k. Jou kleinkinders sal nog met daai geweer skiet.