7-6.5 PRCW Lapua Brass
Posted: Wed Oct 14, 2026 3:54 pm
Ek het 7-6.5 PRCW Lapua Brass beskikbaar. Aanvanklik 6.5 PRC brass opgenek na 7mm.
Die meeste is twee maal gevuur en die res drie maal, na elke firing anneal.
R15.00 per dop ongeveer 1000 beskikbaar.