Arken EPL4 6-24x50 ffp Mil
Posted: Wed Oct 14, 2026 11:25 am
Ek het 'n Arken EPL4 6-24x50 ffp Mil VHR Iluminated reticle met Zero stop (30mm buis) te koop. Die scope is splinter nuut en nog nooit op 'n geweer gemount nie. Baie lekker all round teleskoop, Engage Optics verkoop hulle nou op special teen R7,600, ek soek R6,000 en jy betaal die koerier koste. Ek verkoop omdat ek hom eerder wil vervang met die Arken SH4J scope met die 34mm buis. Kontak my vir fotos op Nul83 Nege53 7357