Page 1 of 1

Soek na 6mm DASHER dies

Posted: Tue Oct 13, 2026 1:51 pm
by terven
Goeie dag
Ek is op soek na n 6 mm Dasher "full lenght sizer die" , nuut of gebruik asseblief.
Dankie
Terven
Kontak my op watsupp asb.
0agt2 agt 98 vier3 vyf8

Re: Soek na 6mm DASHER dies

Posted: Tue Oct 13, 2026 2:43 pm
by Toyrsi

Re: Soek na 6mm DASHER dies

Posted: Tue Oct 13, 2026 4:19 pm
by terven
Baie dankie Toyrsi , ek sal dit in gedagte hou. dalk is daar erens n gebruikte een beskikbaar?