Page 1 of 1

Taurus .357 Magnum 6 duim loop

Posted: Tue Oct 13, 2026 11:12 am
by 264 Win Mag
Ek het 'n Taurus .357 Magnum met 'n 6 duim loop wat ek wil verkoop. Die revolver sal baie lekker werk vir die ou wat graag wil jag met 'n handwapen of wat droom om Dirty Harry se legende hier in Afrika te laat herleef. Wapen is by 'n handelaar in Vredendal ingeboek en ek sal die eerste 5 maande se bergings koste betaal. Ek soek R6,500
Taurus .357 no1.jpg

Re: Taurus .357 Magnum 6 duim loop

Posted: Wed Oct 14, 2026 11:15 am
by 264 Win Mag
Prys verlaag R5,500