SIGHTRON TELESKOOP EN BRNO .22
Posted: Sun Oct 11, 2026 7:35 pm
Naand kerels , ek het twee goed wat nie meer gebruik word nie
brno mod 1 .22 met vortex teleskoop en knaldemper - R9000 geweer is in baie goeie kondisie
SIGHTRON teleskoop met nightforce ringe - R15000 nog soos nuut met geen merke . dis die 8 - 32 x 56 lrp model
groete varkjagter
pretoria