Page 1 of 1

Cerakote of nie

Posted: Fri Oct 02, 2026 7:45 am
by Dehan.Rheeder
More Julle

Ek wil opinies kry oor slot cerakote of nie.

Ek wil die geweer bietjie meer myne maak en wil hom stuur dat die loop en aksie gecerakote word asook die slot geflute word en dalk gecerakote word


Ek het 2 fotos aangeheg van opsies wat ek wil doen met die slot en die loop en aksie. ChatGPT wil net nie vir my verstaan as ek.se hy moet 'n Tikka aksie gebruik nie maar dit kry die prentjie oor

Nou my vraag is, is daar enige probleme met 'n slot cerakote soos die cerakote krap of maak die aksie anders voel of nie of moet ek eerder net die slot flute en laat op polish

Byboorbaat dankie vir enige terugvoering en raadImageImage

Sent from my SM-A566B using Tapatalk

Re: Cerakote of nie

Posted: Fri Oct 02, 2026 12:13 pm
by Capt. Yoda
Die slot self self sal niks maak nie net die slot se kop (daai 2 lippies tussen die lugs) hardloop in die raceway. Ceracoat die slot dit sal geen verskil maak nie

Re: Cerakote of nie

Posted: Fri Oct 02, 2026 12:40 pm
by Dehan.Rheeder
Capt. Yoda wrote: Fri Oct 02, 2026 12:13 pm Die slot self self sal niks maak nie net die slot se kop (daai 2 lippies tussen die lugs) hardloop in die raceway. Ceracoat die slot dit sal geen verskil maak nie
Dankie Cappie waardeer dit