Te koop: Ruger SFAR 308 Win 20" Nuut
Posted: Fri Sep 25, 2026 11:25 am
Bogenoemde te koop. Nuut in verpakking en nog in handelaar voorraad.
Kom standaard saam met Magpul 20 rondte magesyn en sluit ekstra Magpul 20 rondte en Durramag 10 rondte staal magesyn in.
R25 000


Kom standaard saam met Magpul 20 rondte magesyn en sluit ekstra Magpul 20 rondte en Durramag 10 rondte staal magesyn in.
R25 000

