Page 1 of 1

Broadheads

Posted: Tue Jan 26, 2010 8:33 pm
by Beyers
Ek het nuwe punte te koop:
Ongelukkig is daar nie meer verpakking nie, die punte is nog glad nie gebruik nie

NAP Spitfire 125 gr x3 @ R250 sluit posgeld in.
Mechanicals ek dink dis dalk NAP Scorpions?? x 3 100gr vir R250 sluit posgeld in.
Image
PM my asb

Beyers