Page 1 of 1

Leupold 3-9x40 vir R1900

Posted: Sun Sep 13, 2026 9:05 pm
by OomKaspaas
Leupold VX1 3-9x40, het kosmetiese merke maar werk 100%. Gewone duplex. Mooi helder beeld. Pm jou nommer vir fotos. Ek is in PE maar sal met Courier Guy locker enige plek stuur.

R1900

Re: Leupold 3-9x40 vir R1900

Posted: Tue Sep 15, 2026 9:20 pm
by OomKaspaas
Prys verlaag, mens kry nie sommer ń Leupold vir so min nie!

Re: Leupold 3-9x40 vir R1900

Posted: Fri Sep 18, 2026 10:14 pm
by OomKaspaas
Sold