Vortex Diamondback HD 2000 te koop
Posted: Wed Sep 09, 2026 6:58 pm
Naand mede lede.
Ek hoop dit gaan goed.
Ek verkoop my Vortex Diamondback HD2000 rangefinder. Ek het hom net op een jag die jaar gebruik en hy is basies splinternuut. Ek soek graag R6000 vir hom.
Ek het die fondse nodig.
Julle kan my gerus kontak vir fotos
nul84 vyf84 nul4nul5