Page 1 of 1

RSA Lyttleton Magasyn Aksie

Posted: Sat Sep 05, 2026 10:43 am
by Pieterburger
More Manne,

Ek het RSA magasynkas aksie (lang magasyn 3006,25 06) met 20 MOA rail wat nuwe huis soek. Kyk in omgewing van R10 000.

Indien jy belangstel kan jy WhatsApp stuur vir fotos. Nul agt 2 agt nul sewe 0223.

Groete